Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GLee Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Natasha S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing, wonderful, definitely be back. Our stay was absolutely amazing, we can't wait to go back, we loved every second of our time at GLee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer gaan. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Ons was gemaklik en het gevoel asof ons by ons eie huis was. 10/10. Die eienaar, is 'n vriendelike en baie aangename persoon. Baie bedagsaam en besorgd. Sal beslis weer daarheen gaan. Dankie, jy is die beste. Bly ek het iemand soos jou ontmoet. Jy is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect home away from home. I enjoyed every heart-stopping moment at GLee Cottages. We had the perfect hostess. Words cannot really describe her wonderful hospitality and kind gestures. All we can do is wish GLee Cottages many more blessings and prosperity for the coming months. We will definitely visit Glee Cottages again if and when time allows it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham - Lee
GLee Cottages
Good morning Cheryl and friend's. It was a real pleasure You are most welcome Promise me next time you will actually rest. From my heart, I want to thank you for allowing me to stay in business. Please come again Love GLee

Leonard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

The owner was absolutely marvelous always checking to make sure that we are comfortable. Will certainly use this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Graham - Lee
GLee Cottages
Dear Leonard. You are most welcome and sincerely hope you will come again. Thank you for your kind word and your review Many thanks.

Mariana L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2023

Teleurstellend. Top Tree Cottage - Teleurstellend. Parkering onprakties - moeilik om in te ry en min spasie. Buitehek van erf word ook deur enigiemand net oop- en toegeskuif met die hand. Inwonende gesin wat enige tyd van dag en nag kom en gaan, en ook kliphard praat wanneer hulle 01h00 en 04h30 terugkom by die huis, en voor cottages kuier. Enigste kookware is 2 kastrolle, waarvan 1 se deksel vir 'n klein kastrolletjie is en nie pas nie. Geen pan of iets verder nie. Net 3 bekers vir 5 gaste. Net kouewater by kombuiswasbak, en ook nie 'n prop nie. Daar is 'n plastiekkom in die wasbak. As jy die ketel wil volmaak, moet jy ook eers die kommetjie uit die wasbak haal. Dan ketel kook vir warm water of by badkamer tap. Gasvrou weet nie hoe werk die gasstoof nie - dit was beurtkrag toe ons arriveer. Sponsie vir skottelgoed bruin en vuil. Die buitelig by trappe waar ons moet op en af is blykbaar 'n geruime tyd al buite werking. Die 3 enkelbeddens raas sodra iemand beweeg. Vlek op die 1 bed se laken. Die hek by die deur het 'n skuiwer, maar nie 'n slot nie. Het geen voëls gesien of gehoor soos op advertensie genoem word nie. Verkeer is hectic. Die hoofslaapkamer, badkamer en sitkamer, en eetkamergedeeltetjie is mooi. Algemene gevoel gehad van onveiligheid weens vreemde inwoners, wat ook 2 nagte min slaap veroorsaak het, waarna ons Two Oceans moes gaan hardloop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Graham - Lee
GLee Cottages
Goeie more. Jammer dat U nie U verblyf geniet het. Ek voel ek moet n paar dinge regstel sodat toekomstige Kliente nie afgesit word. Parkering: Nie die beste vir die Groot voertuie meeste 4x4 pas in. Parkering in die gedeelte waar U parkeer het is geskik vir 3 voertuie maar net die 2 voertuie kon inpas. Die "inwonende" gaste waarna U verwys is nie in sig van gaste maar het hul eie ingang in n ander gedeelte van die erf. Ek dink U verwys na die gaste van die Congo. Daar was geen onnodige geraas op dag een maar nadat ek onder hul aandag gebring het dat die ander gaste ongelukkig was het hul liefdevol by hul ander gastehuis n partytjie gereel. Dit was baie stil op die 2de aand. Ek vra om verskoning vir enige ongerief. Graham Lee Tenn

Rosaline R
Kort verblyf Besigheidsreis
2.0
Mei 2023

Not what was advertised. This should be advertised as communal rooms and sharing. My towels were musty. The room is outdated. My mattress was worn in. Sheets dirty. No internet even though advertised. One ply toilet paper. Light fittings with no covers. its a busy road. the parking is awkward. I mean I can go on. I do not reccomend this accommodation unless you are willing to pay less for a room. The host is set but full of excuses why things are the way they are. The toilet paper on was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cherie S
Kort verblyf
1.8
Apr 2023

Goeie gasvrou, maar die res is baie teleurstellend. Die "bird cage" wat ons in gebly het is letterlik so groot soos 'n voëlhok. Nie al die ligte het gewerk in die vertrekke nie, het 'n TV remote, maar geen TV nie? Geen yskas of genoeg parkering nie, my bakkie het met sentimeters ingepas. Die deure het net "padlock" slotte op, met 'n flimsy skuiwer. Die skuifhek was nooit gesluit deur die naweek nie. Geen bord buite in die pad om cottages aan te dui nie. Daar was 'n hele gesin wat langtermyn oorbly, en die het geraas (harde musiek, praat hard, en mense kom en gaan regdeur die nag). Die verkeer by die huis dink dit is 'n resiesbaan, en daar is amper nooit stilte nie, behalwe as daar beurtkrag is. Die resensies is ook verwarrend, want ek is super teleurgesteld met die swak gehalte.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Dina - Marie P
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie hulpvaardige gasvrou. Vriendelike diens. Het as enkelreiseger 'n bed gesoek en 'n badkamer. Als skoon en netjies. Omgee gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alveena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Very nice. It was a very nice, peaceful, relaxing and lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham - Lee
GLee Cottages
Good day. Thank you Alveena. I do appreciate your comments. Please come visit again. Regards GLee

Verona E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Gasvry, huislik en sentraal. Dit was heerlik om daar oor te bly, volpunte vir gasvryheid. Ek reis gereeld en dis lekker om êrens te bly wat soos huis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham - Lee
GLee Cottages
Goeie naand. Dit was so lekker om U hier te he. Ek is Baie bevoorreg om sulke wonderlik gaste of deel van die Familie soos U te huisves. U is altyd welkom. Dankie aan U. Dankie aan TravelGround / Lekker slaap vir die geleentheid om n mens mens pragtig en vriendelik te ontmoet. Dankie. Lee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Graham - Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R558
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMTA1YTNkLWIwYmMtNGE1NS04YThmLWZkZGMyMTcxNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 92 Prince George Drive, Corner of Totnes Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015777233997 18.483149260283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang