Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GLee Cottages

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R558 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GLee Cottages is in die lowerryke woonbuurt Plumstead in die Suidelike Voorstede geleë en is sentraal geleë binne stapafstand vanaf die Royal Cape Gholfklub. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf Kenilworth-renbaan, en ongeveer 5 km vanaf Access Park in Kenilworth en Cavendish Square-winkelsentrum geleë.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde kothuise, elk met sy eie badkamer, kombuis en sitkamer.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek en kan ontspan en die pragtige voëls en die omgewing geniet.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 25 minute vanaf Glee Cottages, en besienswaardighede in die omliggende area sluit Kirstenbosch Gardens, Constantia Valley wynlandgoedere en Constantia wynroete in. Muizenberg-strand is ongeveer 20 minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Het baie lekker gebly.
Sep 2024
Natasha S
Gesin met tieners
5.0
Amazing, wonderful, definitely be back. Our stay was absolutely amazing, we can't wait to go back, we loved every second of our time at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Laurene R
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gaan. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Ons was gemaklik en het gevoel asof ons by ons eie huis was. 10/10. Die eienaar, is 'n vrien...
Sien meer
Des 2023
Cheryl B
Saam met vriende
5.0
Perfect home away from home. I enjoyed every heart-stopping moment at GLee Cottages. We had the perfect hostess. Words cannot really de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Leonard H
Saam met lewensmaat
4.6
The owner was absolutely marvelous always checking to make sure that we are comfortable. Will certainly use this place again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Graham - Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink GLee Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMTA1YTNkLWIwYmMtNGE1NS04YThmLWZkZGMyMTcxNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 92 Prince George Drive, Corner of Totnes Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015777233997 18.483149260283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang