Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Avon Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Glen Avon Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Craig V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig V

Quiet and tranquil.

Quiet and tranquil. Very comfortable stay. I really had a good stay. The geyser temperature regulation was slightly challenging with trying to get the hot water and cold water temperatures balanced, but other than that, it is a very beautiful place. The hosts were extremely friendly and welcoming.

Ellen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D

Tranquil rejuvenation for the soul.

The Farm was absolutely beautiful. The room was cozy, clean and super comfortable. Our hosts were wonderful and super helpful. Can't wait to come back!

Jean-pierre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre S

Stunning destination with lovely host.

Had a lovely stay at Glen Avon Farm, a stunning and peaceful farm with beautiful gardens. The host was incredibly accommodating and went out of her way to make sure our stay was pleasant. Look forward to returning again to enjoy all the farm has to offer.

Jon O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O

Superb accommodation, peace and quiet.

I wish I had longer than 3 nights. Superb accommodation, with great views. There's wonderful history around the farm and it's lovely to see the recently restored watermill working again. Nice walks around the farm seeing everything from the old buildings to animals and even the cemetery and vault. I really enjoyed my stay.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Pragtige, ou historiese plaas waar die egte plaasatmosfeer nog heers.

Dis al die agste geslag wat hierdie familieplaas besit. Sedert 1840's.

Wd L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wd L

Perfekte oorslaap.

Perfekte oorslaapplek. Die enigste probleem is dat jy meer as een dag nodig het, want daar is so baie om te doen en te sien.

Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Pragtige, gerieflike cottage geleë op 'n baie mooi plaas met 'n ou-wêreldse atmosfeer.

Die gasheer en -vrou, Greg en Fiona, het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Hier kan mens regtig wegkom van die stad se gewoel en rustigheid ervaar.

Elizabeth D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

A green haven in the Karoo.

Loads to do, such as walks, cycling, swimming in dams and exploring the farm. Really beautiful and historic farm.

Piet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Lekker rustig, plek om weer jou siel te vind.

Sal beslis aanbeveel.

Lucian C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucian C

Die natuur is beeldskoon.

Dis 'n familieplaas, met baie ryke geskiedenis. Die natuur om die kothuis is pragtig. Ryk voëllewe.

Junida C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junida C

Fantasties lekker.

Baie dankie Alison vir jou en jou man se gasvryheid. Dit was wonderlik om julle wonderlike plaas te kon beleef. Die skape en die groen rondom ons was so lekker vir ons 2 plaaskinders. Die stap na die damme was so verfrissend. Ons huisie was so mooi en lekker met al die antieke meubels. Ons het lekker gebraai en die voëllewe was so lekker om te hoor. Dankie vir jou pragtige tuin. Jou pragtige 200 jaar oue huis en die swembad. Dit was lekker verfrissend om na ons stappie te kon afkoel in die lekker water. Nogmaals baie baie dankie.

Tonya N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya N

Pragtige omgewing. Lieflike 200 jaar oue huis.

Die huis is baie goed ingerig. Werklik ’n plek om te ontspan en van die stadslewe te vergeet. Wens ons kon langer bly.

Dries H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Some confusion at arrival.

Ideal if you love history and traditional hospitality.

Stephan T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Sterk aanbeveel.

Glen Avon is in elke opsig 'n ideale bestemming. Die gasvrou (Alison) het agteroor gebuig om behulpsaam te wees. Die Cottage is baie oulik uitgelê om moderne fasiliteite in 'n ou gebou te voorsien. Die WiFi was 'n bonus, want selfoonopvangs skraps.

Ernst V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst V

Die atmosfeer van die plek word bederf deur die aantal vlieë.

In ag geneem dat dit ’n werkende plaas is, is daar ’n kannetjie vlieëgif voorsien, maar steeds is die vlieë nie onder beheer nie. Die watertoevoer na die tweede stort is nie volhoubaar nie.

Jared S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared S

Beautiful, relaxing, peaceful.

Lovely farm setting, amazing bird life, good fishing and beautiful hikes.

Danelle T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle T

Pragtige omgewing en verblyf. Dit was vir ons 'n baie spesiale ervaring.

Mooiste plaashuis. Baie spasie vir kinders en lekker vuur gemaak. Onvergeetlike ervaring!

Welma P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma P

Lekker tyd op 'n plaas, met 'n ryk geskiedenis.

Baie lekker nagrus, mooi omgewing. Lekker staparea. Goed vir die siel.

Coenraad B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad B

Wonderlike area en baie vriendelike diens.

Baie mooi huisie en die area het baie lekker staproetes.

David W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Absolutely wonderful two nights stay.

Such an interesting history to the farm and friendly, welcoming hosts. We were very comfortable in Hart cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlike twee nagte se verblyf.

So 'n interessante geskiedenis van die plaas en vriendelike ontvangs.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hantie C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie C

Beeldskone natuur.

Pragtige omgewing. Staproetes se beginpunt nie duidelik aangedui nie.

Rachit J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachit J

Great place in nature, highly recommended.

Surrounded by farm animals, great hospitality and friendly hosts, what else do you want. We milked cows, saw the birth of a baby sheep had nice walking trails, was mesmerising. Will recommend for travelers on way to Addo to take a break in their journey here.

Tamsin F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin F

Excellent venue. Will be back!

We had a lovely time and our only regret was not having more time to spend. The food was delicious, the room was lovely and lots to do - or not.

Annelise M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise M

Gesellig en mooi.

Ons het as familie daar saam gekuier en 'n 80ste verjaarsdag gevier. Ons het lekker gekuier en warm geslaap. Het net verwag dat huise volgende oggend gediens sou word en dit het toe nie gebeur nie - verder het ons lekker gebly.

Salome D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D

'n Belewenis.

Die plaas het soveel om te sien en te waardeer. Dit is so 'n geskiedkundige plaas met baie interessanthede om te sien. Ons sal beslis weer Glen Avon besoek, maar dié keer 'n minimum van 2 nagte oorslaap sodat daar tyd is om alles te kan sien en te doen. Die mense is baie aangenaam en hulpvaardig. Dit was net 'n plesier om daar te wees.

Matthys C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys C

A calm, relaxing environment with great hosts.

The ideal environment to have a relaxed time topped up with great outdoor activities.

Geurt B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt B

Fantastic.

On our arrival we were received by the Brown family and made welcome immediately. We were lucky to have the "Hart Lodge" as our homestead. This is a lovely raw brick building with a huge amount of history, as is the case for the whole concern at Glen Avon. There is lot to do and for anyone that is looking for a home from home stay WITH huge opportunities to move around on a lovely farm, this be it. I will return to investigate this gem again and will stay for a minimum of three nights just to do the farm and Somerset East justice for what it can give. I hope you guys had good rains!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Met aankoms was ons deur die Brown-familie ontvang en hulle het ons onmiddellik welkom laat voel. Ons was gelukkig genoeg om in die Hart Lodge te bly. Dit is 'n lieflike rou baksteengebou met 'n ryk geskiedenis, soos die res van Glen Avon. Daar is baie doendinge en vir enige een wat op soek is na 'n huis weg van die huis af plus groot geleentheid om op 'n lieflike plaas rond te beweeg. Ek sal terugkeer om hierdie juweel weer te ondersoek en sal volgende keer vir 'n minimum van 3 nagte bly om gereg te doen aan dit wat die plaas en Somersuid-Oos het om te bied. Ek hoop julle kry goeie reëns!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Glen Avon Farm se terugvoer

Thank you for your review. We have had some rain, so everything is green again, but we still need lots more.

Glen Avon Farm
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Avon-plaas, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjQ1YTkxLTc5ZDctNDhjNi1iYzhmLTE2ODVjOWM3Y2VkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Glen Avon Farm Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.714271071806 25.646941738129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang