Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Avon Lodge Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Baie aangenaam, goeie ligging vir wat ons beplan het. Sondag-middag gearriveer. Ingeteken by ontvangs deur Mali. Sy diens was flink en vriendelik. Die Suite is goed ingerig en skoon met Netlflix vir vermaak. Sondagaand geëet by die lodge se Restaurant, kos was lekker en van hoë gehalte. Maandag- en Dinsdag-oggend het ons die ontbyt geniet, dit was ook op standaard. Dinsdag-oggend het ons uitgeteken en weereens was dit flink en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Thank you for the review, and we look forward to hosting you again on your next visit to Cape Town. Kind regards Wendy and the team

Stewart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Really nice place and the hospitality was excellent. Perfect location - nice and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Thank you for the review. We look forward to welcoming you back to the guesthouse really soon. Kind regards Wendy

Lientjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Uitstekende diens! Glen Avon is 'n klein paradys so in die middel van Kaapstad, ons is baie tevrede, eienaar baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Kamers is uiters netjies en volledig toegerus. Ek beveel dit sterk aan, ons het Two Oceans gaan hardloop en was te danke aan Glen Avon dat als goed verloop het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Glen Avon Lodge Boutique Hotel
Dear Lientjie, Thank you so much for the review, and congratulations on the time of your race! Looking forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Wendy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strawberry-laan 1, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e64ef144c5063d5c483a734f2e4f871d87a9f5cfd6612865a0b83c4792f16be635adbf523b93c9600cc6cf6ceced4138170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 530 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Strawberry Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.031166696188 18.43880959259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang