Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Bungalow - Main House and Penthouse

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Glen Beach Bungalow - Dakhuis
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dakhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV teen die muur en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n TV teen die muur en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër met 'n toonbank en stoele waar gaste hul ontbyt kan geniet. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n ingeboude kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n dek met buitemeubels en 'n privaat swembad waarin gaste kan baljaar terwyl hulle die see-uitsig geniet. Hulle kan ook die gasbraai gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die huise verbode.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito word voor die inklokdatum vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Glen Beach Bungalow - Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis met 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. DIe tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër met 'n toonbank en stoele waar gaste hul ontbyt kan geniet. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n ingeboude kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die sitarea lei na 'n lieflike dek met buitemeubels en 'n privaat swembad waarin gaste kan baljaar terwyl hulle die see-uitsig geniet. Hulle kan ook die gasbraai gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die huise verbode.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito word voor die inklokdatum vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg, Glen Beach 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7686cfb14bd81afe87f614d3162480f0fb263e0a9d577e936c1dfde95ae199885c75a1c6ab70baef5f5e2c13d0b7706395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) Victoria Road 12 Glen Beach 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947339 18.378271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang