Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Villa 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-weg 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Glen Beach Villa 2 bied pragtige selfsorgverblyf in die hartjie van Kampsbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat 'n wegbreek langs die Atlantiese kus in Kaapstad soek.

Dié villa bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die laaste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n oulike balkon met sitplek en 'n ongelooflike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is ook binne loopafstand van Kampsbaai-strand. Hierdie woonstel het 'n privaat ingang vanaf die ander apart-verhuurde woonstelle op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mary-Louise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strathmore-weg 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-weg 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf607bcdf5cb83b1756c3f528ef8c3c186480dfc986a00d9b39bb57a8d4585aa8fd88b49f60a02d37101c14142b03fa1e8800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 8) 1 Strathmore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94684762371 18.3791338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem