Glen Eden Farm Guest Cottages
Beskrywing
Pixie is by Little Eden en dis die eerste glanskampstaanplek wat die instansie se nuwe konsep van "luukse van 'n slaapkamer in die natuur" vasvang. Die staanplek het 2 handgemaakte mikroslaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en bedtafeltjies met lampies het. Daar is ook stoorplek vir bagasie en 'n waaier wat teen die muur gemonteer is. Die staanplek het ook 'n kombuisie, sitarea, braai-area, vuurput en houtvuurwarmbad. Daar is 'n gemeenskaplike, luukse ablusieblok met storte en toilette en dit word gedeel met 6 ander staanplekke by Little Eden. Troeteldiere word nie by hierdie staanplek toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in 'n veld, weg van die kothuise en nader aan die rivier. Dit spog met 'n berg-uitsig. Die eenheid bestaan uit 'n 'n handgemaakte gypsy-woonwa met slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n sitarea met 'n uittrektafel. Die eenheid het ook 'n tipi-tent met slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat ablusieblok met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die stoep het 'n etenstafel en stoele en daar is braaigeriewe, 'n vuurput en 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in 'n veld, weg van die kothuise en nader aan die rivier. Dit spog met 'n berg-uitsig. Die eenheid bestaan uit 'n 'n handgemaakte gypsy-woonwa met slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n sitarea met 'n uittrektafel. Die eenheid het ook 'n tipi-tent met slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat ablusieblok met 'n stort, eko-toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die stoep het 'n etenstafel en stoele en daar is braaigeriewe, 'n vuurput en 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in 'n veld, weg van die kothuise en nader aan die rivier. Dit spog met 'n berg-uitsig. Die eenheid bestaan uit 'n 'n handgemaakte gypsy-woonwa met slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra lang koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n sitarea met 'n uittrektafel. Die eenheid het ook 'n tipi-tent met slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat ablusieblok met 'n stort, eko-toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die stoep het 'n etenstafel en stoele en daar is braaigeriewe, 'n vuurput en 'n warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ‘n aparte eetkamer met oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Die ruim sitarea het 'n dubbeslaapbank, 'n L-vormige rusbank, asook 'n slim-TV met Netflix. Die kothuis het 'n privaat, omheinde tuin met 'n stoep, buitemeubels, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ‘n toonbank met stoele vir 'n eetarea. Die sitarea het sitplek, toe kaggel en 'n slim-TV met Netflix. Die kothuis het 'n privaat, omheinde tuin met 'n stoep, buitemeubels, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2 gaste, 'n slim-TV met Netflix en die kothuise het 'n privaat, omheinde tuin met 'n stoep, buitemeubels, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ‘n toonbank met stoele vir 'n eetarea. Dir sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix. Die kothuis het 'n mooi voorstoep met buitemeubels. Daar is ook 'n privaat tuin, braaigeriewe en 'n verhewe dek met 'n plonspoel en sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en gastetoilet, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n dubbelslaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n vuurmaakplek en 'n slim-TV met Netflix. Die huis het 'n tuin rondom met 'n houtdek aan die voorkant en sitplek aan die agterkant. Die tuin het ook plek waar gaste kan aansit vir ete, 'n braai en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Handdoeke en linne word voorsien.
Huisreëls
-Kinders onder 2 jaar bly gratis.
-Kinders tussen 2 en 18 jaar bly betaal 100% van die deeltarief.
-Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering wees onvoorsiene omstandighede is.
Troeteldierbeleid:
- Troeteldiere word slegs toegelaat in die kothuise wat ten volle omhein is.
- Troeteldiere word nie by die glanskampe of kampeerplekke toegelaat nie.
- Ekstra kostes word nie vir troeteldiere gehef nie.
- Die troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie of in die kothuise se plonspoele nie.
- Troeteldiere moenie toegelaat word om die plaasdiere te pla nie en moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtevlei R62, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang