Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Harry Game Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
George F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties en natuur is ongelooflik mooi! Die bestuur en staf is puik, gaan definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great stay. Accommodating and friendly team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantastiese, betowerend, vriendelik en uiters gerieflik. Kat en span was fantasties, van vooraf kommunikasie regdeur tot ontvangs en totsiens sê. Hul vriendelikheid en behulpsaamheid om ons kuier so lekker en gerieflik moontlik te maak was opmerklik! 'n Juweel van 'n plek om mooi herinneringe te bou en te ontspan. Ons het dit super baie geniet en sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelica Jooste J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

PUIK. Kat het soveel moeite gedoen. Ons is wonderlik onthaal ekstra moeite gedoen en n stunning eenheid skoon en gestock met koeldranke en kos. Sal elke keer daar stop as ons in ongewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
Kort verblyf
3.6
Mei 2022

Excellent stay, road very bad. It was 48 km out of town on a very bad dirt road, which cost us two tires. The accommodation was for my daughter and her husband during school rugby trials.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon D
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Des 2022

Remotely located. Neat house, but outdated. Not at all what it was advertised for. All amenities closed. Swimming pool was dirty. None of the activities that was advertised were available. Restaurant was not available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ben F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitsonderlike verblyf en diens. Vriendelik ontvang, verblyfplek 5 ster, aandete was 'n belewenis met al die staf wat moeite gemaak het. Ontbyt fasiliteit nog 'n 5 ster. Gasvrou het haarself oortref met vriendelikheid en besorgdheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantastiese Karoo Game Lodge Hierdie is 'n fantastiese lodge in die Karoo met uitstekende blyplek, en diens van die hoogste gehalte. Die span se persoonlike aandag, ekstra moeite en vriendelikheid sorg vir 'n onvergeetlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane R
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Wat 'n heerlike Karoo wegbreek! Ons het in die pragtige Pepper tree kothuis gebly! Dis troeteldiervreindelik en ons kan sê dat beide mens en hond die avontuur geniet het. Die kothuis het meer as net die nodigste, met alles, mooi stylvol uiteengesit. Die kothuis is ook omhein wat baie gerieflik was met ons 4-voet kinders. Sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2021

Fantastiese gasvrou en pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Harry Wildreservaat, Bloemhofweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a60f1b76d6f2e2c322a88a306f851a6ca3059fc6bc71200239c7d241499e0c9507c533db17badcc54441a8681b3b485aa69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Glen Harry Game Reserve Bloemhof Road 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -32.104751 24.74548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang