Glen House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek is skoon netjies en as jy rustig wil wees is dit die plek vir jou.
Glen House se terugvoer
Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Kom asb. weer. Groete, Oom Pat
Natania L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dis 'n pragtige plek daar.
Glen House se terugvoer
Daar een ding waarop ons trots is, is dat families altyd by ons welkom is. Dit laat my dink aan ons eie kinders en kleinkinders wat ver van ons is. Maar ons hoop om so teen September hulle te sien, as ons Nieu-Zeeland toe gaan vir 'n kort besoek. Groete, Oom Pat
Manuela N - Jan 2024
Algehele gradering
Great service, very good location and really nice overall.
Glen House se terugvoer
Lovely having you, please come again.
Mark M - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent value for money accommodation; delightful location; friendly host.
Glen House se terugvoer
Was really nice having you, please come again!
Alison M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable for my requirements.
Glen House se terugvoer
Thanks, please come again.
Eben R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vakansie.
Glen House se terugvoer
Eben, julle kan enige tyd weer hier by ons in inval en 'n baie spesiale groete aan die res. Julle vriend Pat.
Riana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Glen House se terugvoer
Kom gerus weer.
Danie V - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon en netjies. Pat is baie vriendelik en hulpvaardig.
Glen House se terugvoer
Danie, die geselsies was lekker.
Jannie D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Glen House se terugvoer
Jannie en Lynette, ek het lanklaas sulke gemaklike mense as gaste gehad. Kom gerus weer, Oom Pat.
Antoinette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker bosgevoel-verblyf.
Glen House se terugvoer
Kom gerus weer, Antoinette.
Danie S - Jan 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Glen House se terugvoer
Die gas het laat gearriveer en weer vroeg die volgende oggend gery. Kyk na ander gaste se ervaring wat langer gebly het vir 'n ware beeld van die plekkie. Groete, Pat
Charlotte P - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Glen House se terugvoer
Sekuriteit. Ons het n buurtwag wat gereel patrollie doen snags,daar is sekuriteits kameras deur die hele kompleks een van hulle is reg voor ons huis In die laaste paar jaar was daar maar 3 inbrake. Kom maar gerus die baie veilig. Ons kon maar net die twee tafeltjies geruil het dan sou daar genoeg plek spasie vir voorbereiding gewees het. Groete Pat
Reuben O - Jun 2022
Algehele gradering
Everything was fantastic, I will visit again.
Glen House se terugvoer
Thank you Reuben, do come again.
Bertus F - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Het heelwat Bosbokke en ander diere ook gesien.
Glen House se terugvoer
Ek hou daarvan as families kom kuier. Dit laat my terug dink aan al die tye wat ons in Desember hier in Lake Brenton by, die ou Spoorweg Karavaan park, kom vakansie hou het. Groete, Bertus.
Ronald L - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort vakansie.
Henry C - Des 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Glen House se terugvoer
Dankie vir die aangename samesyn in die tuin. Sien uit na julle volgende besoek. Groete, oom Pat.
Gary B - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable and dog friendly.
Glen House se terugvoer
Was nice accommodating you and your lovely dog. Please come again.
Talitha A - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful, wonderful surroundings, unforgettable experience with nature all around.
Glen House se terugvoer
Unfortunately, we had a geyser breakdown in Unit C and the downstairs unit uses a different geyser. Sorry for the misunderstanding
Martin W - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Glen House terdeë geniet.
Glen House se terugvoer
Thanks for visiting, we enjoyed having you please come again.
Regards,
Pat and Joan
Christo U - Des 2021
Algehele gradering
Die plek is lankal verby sy verkoopsdatum, vir wat jy kry is dit nie die geld werd nie.
Carla B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Glen House se terugvoer
Wat n plesier om sulke jong mense te huisves. Kom asseblief weer Groete Oom Pat en Tannie Joan
Louise B - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging om weg te breek van die stadlewe.
Glen House se terugvoer
Hardus en Louise met hul twee pragtige dogters was liflike gaste . Wat my veral verblydend was ,was die manier hoe hulle met die ander gaste gemeng het ,saam n biertlie geniet en lekker gesels oor visvang.Christo se hond Sotho het ook baie gou groot maatjies met die meisie kinders geword, As gasheer is dit verblydend as gaste hulleself geniet, maar nog meer as hulle hier wegweet hulle dat hulle nuwe vriende gemaak het Sulke vakansies vergeet jy nie maklik nie Kom maar weer die deur staan wawyd oop Groete Pat en Joan
Rika R - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende rusplek.
Glen House se terugvoer
Rika en Christo het naderhand soos familie gevoel, kom tog gerus weer Groete Pat
Willie M - Des 2020
Algehele gradering
Definitief waarde-vir-geld-verblyf en troeteldiervriendelik.
Glen House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer sien uit daarna om julle weer te sien. Pratigste Yorkies wat ek nog in my lewe gesien het en ek voel einlik skuldig om dit te se aangesien ek self 'n Yorkie het Groete, Pat.
Amanda S - Sep 2019
Algehele gradering
Kalmte.
Miriam K - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en pragtig. Vriendelike gasvrou.
Andries P - Mei 2019
Algehele gradering
Glen House het absoluut alles wat nodig is vir 'n genotvolle verblyf in een van die mooiste dele van Knysna!
Glen House se terugvoer
Beste Andries,
Baie dankie vir die mooi verslag. Ons het julle geselskap terdeë geniet
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Pat en Joan
Sonja M - Apr 2019
Algehele gradering
Homely.
Johannes P - Jan 2019
Algehele gradering
In die bos, tussen die diere en voëls, wat 'n ongelooflike ervaring.
Lees meerGlen House se terugvoer
Dit is so verblydend as daar nog mense is wat die natuur in al sy glorie nog kan waardeer. Dit is nou wel n houthuis wat ook sy eie probleme oplewer, maar ons doen ons beste om elke gas te laat voel dat hulle hier welkom is.
Baie dankie Johan vir jou meedeel van die omgewing.
Groete
Pat
Janie H - Jan 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Glen House se terugvoer
Dit was nou regtig 'n voorreg om Janie-hulle te huisves. Kom maar gerus weer, Ceaser mis julle veral die bederwery. Oom Pat.
Floris V - Sep 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Jan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Glen House se terugvoer
Ons het die vakansie huis in 1981 gebou.en ek en my familie het wonderlike vakansies hier spandeer. Dus die huis is nie modern nie maar die gerief van ons gaste is vir ons belangrik. Verlede jaar het ons baie verbeteringe gemaak, naamlik 'n nuwe TV, yskaste, ingeboude kaste, nuwe linne ens. Maar vir ons bly die omgewing nog steeds die belangrikste. Die bokkies wat hier buite rondloop die massiew geelhout bome die stilte en veiligheid.
Kom kuier gerus weer.
Pat Booysen
Philip L - Apr 2019
Algehele gradering
Spacious, clean accommodation but gas geyser let it down.
Lees meerGlen House se terugvoer
If the guest had just called me, we could have sorted the problem out in a jiffy.
The gas bottle seemed to be at its end and on replacing it, the geyser worked perfectly. The problem with gas geysers is that the majority of our guests have never used a gas geyser before. On arrival, I give a demonstration on how to operate the geyser and informed them that they can call me as I am always available.
There are a few reasons why we changed to gas. Firstly, we found that some guests took very long showers and that left no hot water for the other guests. There are now 3 geysers - 1 for the units downstairs, 1 for the units on the second floor and 1 for our own use. Another problem was load shedding which affected the supply of hot water to the whole property.
When making a booking, potential guests must specify that they want accommodation on the ground floor. In this way, the stairs will not be a problem.
Kobus V - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi natuur en pragtige bome!
Glen House se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het mooi gedink oor wat deur geskryf is en het dadelik 'n paar veranderinge aangebring.
Ons nooi jou uit om na die nuwe foto's te kyk van die veranderinge wat aangebring is.
Groete,
Glen House
Danie V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit voel asof jy deel is van die natuur, sommer so as jy by die deur uitstap.
Glen House se terugvoer
Was heerlik om sulke vriedelike gaste te huisves, kom gerus weer.
Groete
Pat.
Maeder L - Mei 2019
Algehele gradering
Het Oos-Kaap getoer.
Neels R - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker ruim woonstel, skoon en goed toegerus.
Dennis M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese mense, baie gasvry.
Chris P - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.
Glen House se terugvoer
Kom gerus weer, dit is werklik lekker om mense soos julle te huisves. Groete, Pat.
Williene F - Sep 2018
Algehele gradering
Glen House is soos jou huis weg van die huis.
Glen House se terugvoer
Dit was n plesier om julle the ontvang Hoop julle kom gou terug.
Groete,
Oom Pat
Alna J - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely comfortable family accommodation for people who enjoy nature, peace and tranquility.
Christa K - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig oornag by Glen House.
Chris Kolesky K - Mrt 2018
Algehele gradering
Glen House is in 'n rustige en veilige omgewing geleë.
Erica M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Esme V - Apr 2018
Algehele gradering
Die huis was wonderlik geleë en daar was genoeg spasie vir 'n groot groep mense.
delete d - Feb 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik, fantastiese natuur.
Barry G - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Letitia S - Jul 2018
Algehele gradering
Dit het gevoel soos 'n huis weg van my eie huis.
Gerrit S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Willem C - Jan 2018
Algehele gradering
Stil en rustig, in natuur in 'n veilige omgewing.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Bruce F - Mrt 2018
Algehele gradering
Stuffy rooms. Beds not comfortable. A bit run down but was fine for a quick one night stay over.
Daleen F - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gesellig vir 'n gesin en paartjies.
Ile S - Des 2018
Algehele gradering
Mooi area, vriendelike ontvangs, maar akkommodasie was teleurstellend.
Glen House se terugvoer
Dis jammer dat die gas nie op die grond vloer bespreek het nie. dan sou die kleintjie ten minste in die kon tuin geniet het
Groete Pat.
Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Glen House se terugvoer
Susan,
Ek vra om verskoning dat die TV se klank skielik probleme gegee het. Ek het werklik probeer om dit te herstel, maar ek moes die TV uit 'n ander eenheid haal sodat julle jul gunsteling programme kon kyk. As gevolg van die probleem met die TV, het ek die volgende dag 'n nuwe een gekoop en geinstaleer.
Jou tas het ek aangebied om vir jou op die bed te lig sodat ek aan die TV kon werk; ek is nie seker hoe ek dit kon breek in 'n paar tellings se versigtige hantering nie.
Weereens wil ek julle om verskoning vra vir die ongerief.
Groete,
Pat
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Claudia D - Des 2017
Algehele gradering
Stunning and peaceful.
Kathy B - Nov 2017
Algehele gradering
Very clean and a peaceful location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon en vreedsame ligging.
Die gasheer is baie vriendelik, die geriewe skoon en netjies. Was mal oor die bokke wat daar rondloop en die voëls was heerlik om na te luister.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louwrens E - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik stil en die pragtige bosbokkies wat oral op die grasperke rondloop vermaak die kinders baie.
Renée M - Feb 2017
Algehele gradering
Glen House se vriendelikheid, toeganklikheid en gerief was heerlik en ontspannend.
Willem S - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik, ontspanned, regtig 'n baie oulike plek
Mynhardt D - Apr 2017
Algehele gradering
100% reg vir wat ek voor betaal en gesoek het.
Lees meerAubrey J - Mrt 2017
Algehele gradering
Glen House.
Nadine F - Okt 2016
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en ek kon lekker ontspan.
Marlene P - Apr 2016
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Esmé N - Mrt 2016
Algehele gradering
Hartlike en gerieflike verblyf.
Anza G - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike en rustige natuur-omgewing ook ideaal vir kinders.
Corlia B - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig!
Gert V - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Charles W - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.
Lynette B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame staf.
Koos F - Sep 2016
Algehele gradering
Onmiddellik in die natuur gevoel, weg van die stad se gejaagdheid.
Wynnie R - Mei 2016
Algehele gradering
Lieflike plek.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Ignatius Wilhelm V - Jul 2016
Algehele gradering
Stap deur ander woonstel se braaideel om by jou deel te kom.
Glen House se terugvoer
Die kliënt se opmerkings is heel misleidend. Met hul aankoms het hulle geparkeer in hul afgebakende parkeer area en het hulle hulle eie private toegang gebruik. Dit was egter reënerig en aangesien die woonstel langsaan leeg was, het ek 'n ander parkeer plek aangebied wat onderdak was. Daar is 'n kortpad na die parkeerplek en ek het aangebied om die skeidingsdeur tussen die twee braai areas oop te sluit. Die klient kon dus onder dak by haar motor uitkom sonder om in die reën om die gebou te stap. Ek wil net noem dat die kliënt het net een nag hier oorgebly het. Die opmerking oor die prys was ook nie korrek nie aangesien hulle vir 3 persone bespreek het maar net 2 het opgedaag. Natuurlik sal die prys verskil tussen 2 en drie 3 persone.
Michael B - Mrt 2016
Algehele gradering
Should be advertised as bacpackers.
Glen House se terugvoer
When the client arrived he was very satisfied with the unit and we even moved the beds because he was afraid that the kids could fall of the double bunk This unit has a double glass door for entering and a large 2 m by 2 m window in the bedroom .The property is surrounded by large indigenous trees which gives a lot of shade Person left premises without giving any reasons,maybe it was because the kids had wet the bed and they did not even have the decency to remove the wet bedding before leaving I hope that any person wishing to come and visit us will read the other reviews shown here to see what we are all about i.e value for money and families enjoying themselves
Vanessa P - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Lothar S - Nov 2015
Algehele gradering
Lots of space and very quiet.
John V - Nov 2015
Algehele gradering
Fantastiese plekkie in die natuur.
Leandri J - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het die Knysna-marathon kom hardloop.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang