Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die plek is skoon netjies en as jy rustig wil wees is dit die plek vir jou. Dit was regtig 'n besonderse plek. Die gasheer is 'n awesome plek, is netjies, skoon en alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Kom asb. weer. Groete, Oom Pat

Natania L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, dis 'n pragtige plek daar. Ons het baie lekker gebly, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Daar een ding waarop ons trots is, is dat families altyd by ons welkom is. Dit laat my dink aan ons eie kinders en kleinkinders wat ver van ons is. Maar ons hoop om so teen September hulle te sien, as ons Nieu-Zeeland toe gaan vir 'n kort besoek. Groete, Oom Pat

Manuela N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great service, very good location and really nice overall. Great stay with the dogs - we had an amazing and relaxing time. Thank you for the great hospitality all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Lovely having you, please come again.

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Excellent value for money accommodation; delightful location; friendly host. We really enjoyed the neighbourhood and the atmosphere of Glenn House. Our host was super helpful, and we did not need to venture further than our balcony to view bush buck and Cape loerie. We also had a delightful beach walk from Brenton-on-Sea to Buffelsbaai and back. We spotted a few pods of dolphins and some intrepid human surfers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Was really nice having you, please come again!

Alison M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Comfortable for my requirements. It was a nice spot for what I required (overnight accommodation).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Patrick
Glen House
Thanks, please come again.

Eben R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Vakansie. Lekker setrale punt gewees om te kuier en nie te ver van plekke af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Eben, julle kan enige tyd weer hier by ons in inval en 'n baie spesiale groete aan die res. Julle vriend Pat.

Riana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gemaklik. Pragtige omgewing. Baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Kom gerus weer.

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ruim, skoon en netjies. Pat is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is pragtig, en die gasheer/eienaar, Pat, gaan regtig die extra mile om sy gaste te akkommodeer. Beslis 'n plekkie om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Danie, die geselsies was lekker.

Jannie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Heerlik. Oom is dierbaar. Baie lekker gebly. Ruim en alles is daar wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly. Lanklaas in soveel stilte geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Jannie en Lynette, ek het lanklaas sulke gemaklike mense as gaste gehad. Kom gerus weer, Oom Pat.

Antoinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Lekker bosgevoel-verblyf. Rustige blyplek met lekker braaigeriewe.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patrick
Glen House
Kom gerus weer, Antoinette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd52f903d2bad34db743af0055e72a33c49e8544e72f685deca53b6fa2d856939f158afe1b80fed65d060d23e342beb144553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 375 Tuna Lake Brentonk 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.058870004085 23.02211635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang