Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen House is in Knysna geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, natuur en wild, en ikoniese besienswaardighede wat die Tuinroete Nasionale Park en Featherbed Privaat Natuurreservaat insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede, waarvan Woonstel - Grondvloer Eenheid A slaapplek vir 3, Woonstel - Grondvloer Eenheid B het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, Woonstel met Balkon Eenheid C slaapplek vir 3, en Woonstel met Balkon Eenheid D slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, en 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas, ketel, broodrooster-breekware en mikrogolf. onbeperkte WiFi is in alle kamers beskikbaar. Alle eenhede het hul eie privaat ingange. Die grondvloer-eenhede het braaigeriewe onder Gazebo's in die tuin terwyl die eenhede op die eerste verdieping 'n balkon met braaigeriewe het wat 'n Weber-gasbraai insluit.

Tydens beurtkrag is daar 'n omskakelaar wat inskop om te verseker dat die ligte, TV's en Wi-Fi steeds werksaam is.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, fietsry, draf en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is skoon netjies en as jy rustig wil wees is dit die plek vir jou. Dit was regtig 'n besonderse plek. Die gasheer is 'n awesome plek, is netj...
Sien meer
Mrt 2024
Natania L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly, dis 'n pragtige plek daar. Ons het baie lekker gebly, pragtige plekkie.
Mrt 2024
Manuela N
5.0
Great service, very good location and really nice overall. Great stay with the dogs - we had an amazing and relaxing time. Thank you fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Eben R
Saam met vriende
5.0
Vakansie. Lekker setrale punt gewees om te kuier en nie te ver van plekke af nie.
Mrt 2023
Riana D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Pragtige omgewing. Baie om te doen.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd52f903d2bad34db743af0055e72a33c49e8544e72f685deca53b6fa2d856939f158afe1b80fed65d060d23e342beb144553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 375 Tuna Lake Brentonk 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.058870004085 23.02211635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang