Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Lilly Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.2
Veiligheid
3.5
Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier. Was heerlik rustig en die swembad was 'n bonus. Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alarice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustig en stil net wat ons nodig gehad het. Gehou van manier van ontvangs - baie professioneel en opreg. Baie netjies en sal weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Waarde vir geld. Peter en Naomi was baie goeie hosts. Ek sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Was baie ontspannend weg van besige huishouding. Ons het lekker gebly, al was dit net oornag. Net jammer die hek het so probleme gegee en die caretaker het darem kom help. Shame, hy was geduldig met ons. Neem aan die eienaar sal aandag daaraan gee. Een van die gaste het ook kom help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glaudia B
Lang verblyf
3.0
Jul 2024

Overall: Great peaceful. The stay was good in a quiet area. The people were nice and friendly. I wish they would upgrade on: bedding, drapes and TV. The air was stuffy, ventilation would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Eldoriena B
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Jan 2024

Bad bad bad. Cockroaches, dodgy area, no working TV, bad couches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hayley B
Kort verblyf
4.0
Aug 2023

My kuier was aangenaam. Die beddegoed moet opgegradeer word. Asook die deur. Daar is 'n groot opening onder die deur. Die wind het omtrent daardeur gewaai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elphia D
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2023

Teleurstellend. Nee, ongeskikte vrou nadat ons met ons aankoms vir 15 minute by die hek moes wag en sukkel om iemand in die hande te kry om te kom oopmaak omdat die interkom nie werk nie, stukkende veiligheidshek, foto's misleidend, goggas, spinnekoppe en muskiete in C5.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi Danielle C
1 nag
1.8
Mei 2023

Bedding not sufficient. Minimal bedding was provided for the pull-out couch - only a thin bedspread and a sheet. The couch is really a sponge and not suitable for an adult, much less two as indicated. The TV is mounted on top of the cupboard in a direction that makes viewing impossible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZWY0OGNkLTg2MjEtNDExMy1hNzg2LWE5M2E3MDk0NzhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 110 2nd Avenue Glenlily 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.902916865142 18.581568966601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang