Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Lilly Selfsorg

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied.

Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens en badkamers met storte. Van die eenhede het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Elke eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asb. kennis daarvan dat die eenhede nie stowe het nie.

Glen Lilly Selfsorg is naby geriewe soos Parow Centre, Grand West Casino, N1 City en N1 City Hospitaal geleë.

WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.2
Veiligheid
3.5
Wat gaste dink
Chantelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Was heerlik rustig en die swembad was 'n bonus. Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar ...
Sien meer
Jan 2024
Alarice H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil net wat ons nodig gehad het. Gehou van manier van ontvangs - baie professioneel en opreg. Baie netjies en sal weer boek.
Aug 2023
Clifford C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Waarde vir geld. Peter en Naomi was baie goeie hosts. Ek sal beslis weer kom.
Jul 2023
Natasha A
Gesin met klein kinders
4.2
Was baie ontspannend weg van besige huishouding. Ons het lekker gebly, al was dit net oornag. Net jammer die hek het so probleme gegee en die caretake...
Sien meer
Feb 2024
Hayley B
4.0
My kuier was aangenaam. Die beddegoed moet opgegradeer word. Asook die deur. Daar is 'n groot opening onder die deur. Die wind het omtrent daardeur ge...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen Lilly Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZWY0OGNkLTg2MjEtNDExMy1hNzg2LWE5M2E3MDk0NzhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 110 2nd Avenue Glenlily 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.902916865142 18.581568966601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang