Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alcade Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alcade Garden, geleë in die rustige en veilige woonbuurt Lynnwood Glen, bied selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie weg van die skilderagtige Strubendam-voëlreservaat en 'n verskeidenheid geriewe.

Gaste het 'n keuse van pragtig ingerigte eenhede met en suite-badkamers. Die sonkrag-aangedrewe eenhede beskik oor gemaklike beddens, kraakvars linne, slim-TV's en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit kombuisies en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en braai-area. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Vir diegene wat die area wil verken, is die eiendom in die hartjie van Pretoria-Oos, naby die N1, Menlyn, Lynnwoodbrug, Time Square Arena, Cintocare, Life Faerie Glen, Faerie Glen Natuurreservaat, en vele meer besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Alcade Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846c9e3ef27e604903efc07ec270c2cdf907ea458887dbebf8ccba835825767e230961033c937804ae082af4d18ec52b11c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 23 Alcade Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7734703 28.2743367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang