Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Maine Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Glen Maine Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Pragtige kamers! Uitstaande diens! Alles pynlik netjies en skoon.

Lekker!

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Magda. Hoop ons sien jou gou weer!

Glen Maine Guest House
Tania D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Sorgvry en lekker.

Baie dankie, jy was so vriendelik en jy het my kamer opgradeer sonder koste. Ek het dit hoogs waardeer en ek het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leigh K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh K

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek het definitief my verblyf baie geniet. Sal vir seker weer gebruik maak van Glen Maine Guest House.

Ulricke E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulricke E

Sal beslis aanbeveel.

Skoon en baie vriendelike diens.

Dawid D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Comfortable, relaxing, clean.

Very clean and well-maintained guesthouse in a great area. Safety is exceptional and very quiet.

Soretha D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha D

Dit was 'n heelrike oornag blyplek.

Ons het baie lekker gebly, die kamer is netjies, skoon en ruim. Ons is vriendelik ontvang en afgesien.

Mariska S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Baie gemaklike groot genoeg selfsorgkamers, maak dit makliker met kinders.

Bly altyd baie lekker hier. Baie vriendelike, behulpsame gasvrou en personeel.

Terri D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri D

Clean, comfortable and close to the required medical amenities.

A very pleasant stay.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Hi Terri, thank you for your lovely review. I hope all went well and that we see you again soon!

Glen Maine Guest House
Leonie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Vyfsterverblyf!

Heerlik gebly in 'n pragtige skoon en moderne woonstel. Was so beïndruk dat ons sommer dadelik weer bespreek het om nog 2 nagte daar oor te bly met ons terugtog huistoe. Alles het seepglad verloop en daar was niks negatief nie.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Leonie. Ons waardeer dit opreg! Dit was 'n voorreg om jou by ons te hê. Ons hoop ons sien gou weer!

Glen Maine Guest House
Robert G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Perfect location. Very nice rooms. Highly recommend.

We were well greeted and had a very comfortable stay. Everything we needed was available.

Jolandie (johanna Maria) B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B

Stil, veilig en baie netjies.

Dinkie was stil, veilig en baie netjies.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jolandie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het dit geniet by ons, hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Pieter A ( Pierre ) F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A ( Pierre ) F

Good.

Baie lekker plek om te bly. Baie naby alles.

Diana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Baie netjies, skoon en veilig.

My familie was baie beïndruk met die verblyf. Hulle was onmiddellik "at home" en het veilig gevoel.

Suzaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

Die verblyf is baie gerieflik, met alles wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer.

Baie sentraal geleë en lekker ruim binne.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Suzaan. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Lorraine L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L

Oulike oornag plekkie.

Pragtige kamers en die gasvryheid van die gasvroue het ons vriendelik ontvang. Koffie en tee met 'n keteltjie in die kamer, oulike plekkie om buite te sit. Het gratis WiFi gebruik sonder enige probleme. Was baie tevrede, dit was veilig en rustig met 'n mooi tuin. Privaat gewees. Sal weer hier bly.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Lorraine! Ons het dit geniet om julle by ons te hê, hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Pierre-johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-johan F

Efficient.

Wonderful stay. Thank you.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Pierre-Johan, ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier gou weer!

Glen Maine Guest House
Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Aangename verblyf en baie gerieflik naby Menlyn Park Sentrum.

Ons het baie lekker gebly. Ek sou wel 'n badkamer verkies wat nie net met 'n driekwart muur sonder plafon van die kombuis en ander gedeelte geskei is nie.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Johannes! Ons waardeer die terugvoer opreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Glen Maine Guest House
Izette N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Glen Maine Guest House met aan al ons behoeftes voldoen.

Ons het baie lekker gebly. Besonder veilige omgewing, privaat, netjies, skoon, die stort het lekker warm water. Alles wat ons nodig gehad het.

Marina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Baie lekker gekuier!

Ons het net oorgeslaap en moes vroeg vertrek. Die kamer was baie mooi en snoesig.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Marina! Ons is so bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Glen Maine Guest House
Zelda R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Waarde vir geld, groot, skoon en baie netjies.

Baie netjies en groot area, sal reg wees vir langtermyn verblyf ook.

Ansu C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu C

Fantasiese akkommodasie en gerieflik gewees vir ons optrede by Sub Arena.

Heerlike ruim netjiese kamer. Stel miskien net jou gaste in kennis dat dit in 'n veiligheidsarea is en die hek sluit teen 22:00 elke aand.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Ansu! Ons is so bly julle het die akkommodasie geniet. Ons neem kennis van jou terugvoer en sal dit aan gaste kommunikeer. Hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Melanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Great.

Baie dankie, baie lekker gebly.

Thereza H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Lekker gemaklik.

Dit was 'n plesier om daar te bly. Die kamers is netjies en goed ingerig met alles wat jy nodig het. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en alles was net perfek. Die ligging is goed en ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Ek sal die gastehuis enigetyd aanbeveel.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer, Thereza. Dit was 'n plesier om julle te hê! Hoop ons sien julle gou weer.

Glen Maine Guest House
Chris P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar slaap.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was ruim. Alles was skoon en netjies. Sekuriteit is ook baie goed.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Chris, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Mark & Cathy G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark & Cathy G

No sleep no good.

The beds were too hard. My son and I barely slept!

Glen Maine Guest House se terugvoer

Thank you for your excellent grading in all categories. My sincere apologies if you found the beds too hard. Had we known, we could have put a topper on. Hope to see you again!

Glen Maine Guest House
Lucille L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Lovely, spacious clean home from home.

We had a really lovely time at Glen Maine where we were made to feel very welcome.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Thank you Lucille, it was wonderful hosting you! Please come again soon.

Glen Maine Guest House
Lucille L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Comfortable, a great and welcoming experience.

We had a wonderful stay at Glen Maine. The reception was great, the room really comfortable, and the breakfast delicious. Generally a great place.

Edna K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Netjies, skoon, baie goeie instandhouding, gerieflik en hoogs aanbeveelbaar.

Dankie vir 'n skoon, netjiese en baie veilige verblyf. Die laatmiddagson is nogal warm in die eenheid, maar die lugversorger was baie gerieflik.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Edna, dit was n plesier om julle by ons te he! Hoop ons sien julle gou weer.

Glen Maine Guest House
Slade M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slade M

Vriendelike omgewing, aangename mense, baie skoon.

Dankie vir die geleentheid. Sal dit binnekort weer wil doen.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike resensie Slade, hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Lucie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucie V

Pragtige gastehuis met wonderlike personeel.

Ek is baie beïndruk met die gastehuis, die werkers, die diens en die ligging. Voorwaar 'n skat in die stad en word beslis hoog aanbeveel.

Naomi H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

'n Pragtige plekkie, smaaklik en gerieflik ontwerp om aan al jou behoeftes te voldoen!

Baie gasvry en akkommoderende staf. Dankie Nickey!

Lucie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucie V

Accommodation and hospitality exceeded expectations!

The accommodation and friendliness of the staff far exceeded our expectations! Great accommodation, would stay there every time I have to travel to Pretoria.

Jaco L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie lekker.

Baie netjies. Goeie waarde vir geld. Kan dit aanbeveel.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jaco, dit word opreg waardeer! Dit was net n plesier om julle by ons te he, hoop ons sien julle gou weer!

Glen Maine Guest House
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Een van my gunsteling gastehuise!

Glen Maine het uit hul pad gegaan om my spesiale behoeftes te akkommodeer. Ek is dankbaar vir hul begrip en moeite! Sien hul vir seker weer binnekort!

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Celeste. Dis n plesier om jou as gas te hê. Sien jou binnekort.

Glen Maine Guest House
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Gerieflik, stil en veilig.

Gasvrou flink en vriendelik. Fasiliteite netjies en skoon.

Lana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Bekostigbaar, veilig en netjies. My tweede tuiste!

Glen Maine Guest House & Self-Catering is goed geleë,welkomend en netjies. Heerlike warm ontbyt en aandete op aanvraag. Goeie en vriendelike diens. Dankie LekkeSlaap!

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Lana! Dit was so 'n plesier om jou by ons te he, jy is nou deel van die familie. Ons sien jou gou weer.

Glen Maine Guest House
Janet K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Baie rustige omgewing. Lekker ontspanne.

Sal beslis aanbeveel. Het aan al my vereistes voldoen. Lekker naby aan die N1-snelweg. Presies wat ek gesoek het.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Janet, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien jou gou weer.

Glen Maine Guest House
Liana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Baie skoon en netjies.

Baie bedagsame en hulpvaardige diens. Sal hul definitief aanbeveel.

Sonette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Ons het heerlik hier tuisgegaan en sal weer so maak.

Die ontbyt was heerlik. Die kamers is modern en goed toegerus. Dit was heerlik om nie deur kragonderbrekings gepla te word nie. Die personeel was beskikbaar en vriendelik. Ons het veilig gevoel en die parkering was gemaklik.

Johann S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie skoon en netjies, baie lekke gebly.

Baie mooi en skoon, het baie lekke gebly al was dit net vir 1 nag, sal beslis weer van hul gebruik maak. Baie goeie diens, veral omdat alles nog werk met loadshedding, ook baie moderne uitleg.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johann, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien jou gou weer.

Glen Maine Guest House
Frik V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

Baie netjiese plek. Baie ruim woonstel eenheid. Sal weer terugkom.

Slegs een nag oorgeslaap. Algemene indrukke was puik. Mooi tuin. Veilige omgewing (binne 24 uur sekuriteitswoonbuurt). Enigste klagte is die televisie se beperkte DSTV-kanale.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en terugvoer. Hoop ons sien jou weer. Groete.

Glen Maine Guest House
Tanya V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie lekker en gemaklik.

Baie netjiese en skoon, baie veilig en hulle diens is uitstekend. Veiligheid was tops!

Lizelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Veilig.

Baie veilig en netjies. Die sonkrag is 'n wenner. Sal aanbeveel dat julle aandui dat daar nie water in die yskas is nie. Dis redelik moeilik as mens nie vervoer het nie.

Liz M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M

Good location, comfortable stay.

Easily accessible to both Lynnwood and Atterbury Roads. Shopping centres are very close by. Friendly staff and comfortable mattresses! Small kitchen facilities have all one needs for basic meals.

Daniel O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel O

Niks besonders nie, maar aanvaarbaar.

Die besoek was maar standaard. Daar was niks besonders wat uitgestaan het nie. Die ontvangs was maar (weet nie wat presies om te sê nie), nie vriendelik nie, maar ook nie ongeskik nie. Mens het so half onwelkom gevoel. Stort was fantasties, maar die parkering was moeilik. Jy parkeer op 'n first come first served basis. Ek voel vir die geld wat betaal word kan die kamer sy eie geallokeerde parkering geniet wat hier nie die geval was nie. Standaard, maar nie sleg nie, soos ek sê.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Hi Daniel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat jy nie 100% tevrede was nie, ons personeel is gewoonlik vriendelik en is altyd beskikbaar, sou julle iets nodig gehad het. Daar is een parkering per kamer geallokeer, so parkering is gewaarborg en veilig. Al die parkering is naby aan die kamers, daarom allokeer ons dit nie per kamer nie. Dankie vir julle ondersteuning.

Glen Maine Guest House
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Oorslaap op pad met vakansie.

Ligging is fantasties en diens is goed. Netheid is uitstekend en sekuriteit baie goed. Gemaklik gevoel.

Nicolaas Marthinus P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas Marthinus P

Mooi, skoon, veilig, stil, goed geleë.

Lekker gebly. Kamer met lugversorging 'n plus. Baie gerieflik. Net vreemd dat die badkamer nie 'n deur het nie.

Carli E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli E

Baie mooi, skoon en netjies.

Perfek gewees vir wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer daar bly.

Dina C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C

Gerieflik en Skoon.

Mooi ligging.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Hi Dina, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Glen Maine

Glen Maine Guest House
Johannes H M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H M

Dit was heerlik, gemaklik, veilig, netjies, waarde vir geld.

Baie vriendelik verwelkom, lekker veilige parkering, pragtige tuin, netjiese kamer, en als daar binne wat 'n mens nodig het. Voorsiening vir wanneer dit beurtkrag is. Gemaklike beddens, heerlike eet en sitareas en 'n afgeskorte stoep met 'n buite-stelletjie. Regtig heerlike verblyf, sal vir seker weer by hulle bly.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Hi Hannes, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer opreg die komplimente en deel dit ook met ons personeel. Dit motiveer ons om net beter te doen vir ons gaste. Dit was n plesier om julle daar te hê en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Glen

Glen Maine Guest House
Pierre B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Baie vriendelik en behulpsaam.

Rose is 'n legende wat my elke dag gehelp het toe die krag af was om my rekenaar en foon te herlaai. Baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Pierre. Rosie is 'n ster, ek is bly jy het dit geniet by ons. Hoop ons sien jou weer.

Glen Maine Guest House
Melissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Was baie lekker. Dankie.

Voorstel om 'n kragopwekker te voorsien, aangesien die beurtkrag 'n impak het.

Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Alles was perfek gereël. Skoon. Net en Arthur os baie gasvry.

Julle sien my verseker weer in die toekoms. Hou so voort. Julle is tops.

Ruan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan N

Het dit geniet.

Lekke gebly en plek is naby als geleë.

Chantel L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Ons kort kuiertjie was baie lekker gewees, maar...

Ongelukkig toe ons by die gastehuis aankom, toe maak 'n persoon vir ons oop wat nie eers homself aan ons voorgestel het nie. Hy het gelyk soos 'n tuinier by die gastehuis; net vir ons gewys waar ons kamer is en toe verdwyn. Ons het toe uitgegaan om later terug te keer na die gastehuis toe, net om in die oggend ure te sien daar is geen toiletpapier in die eenheid nie, en ons wou nie 3:00 in die oggend pla vir so iets nie. Gelukkig het ons vriend in sy bakkie servette gehad. In die kamer is daar 3 lyk soos 3/4 beddens waarvan 2 teenmekaar geskuif is wat die indruk gee van 'n groot bed, maar tydens die aand het die beddens van mekaar af weg geskuif en my man het tussen die twee beddens in gely. Ek sal voorstel dat hulle dalk die pote van die beddens aan mekaar vas maak, want die beddens skuif op die teelvloere. Toe ons verdaag by die gastehuis, het ons weereens net die persoon buite gekry. Sonder vreeslike kommunikasie, het hy die sleutel by ons geneem.

Glen Maine Guest House se terugvoer

Hi Chantel, baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Dankie dat jy 5/5 gegee het vir waarde vir geld, netheid, ligging en veiligheid, ons waardeer dit. Ons wil ook terugvoer gee op die punte wat jy opgebring het, ons probeer elke dag verbeter en 5 ster kliente diens aan ons gaste gee. Ek is nie doodseker wat jy bedoel met tuinier nie, maar ons personeel het uniform en werk partykeer in sandale ipv toe skoene, omdat dit warm is. Al ons gaste komplimenteer ons gereeld op ons personeel se maniere en hou baie van hulle. Die personeel gee mense hulle privaatheid en hang nie rond nie. Ons is regtig jammer as julle dit nie so ervaar het nie. Op die beddens se punt - dit word geadverteer as 2 x 3/4 beddens en is ook apart opgemaak, ons het nog nooit n klag daaroor gehad nie. Ons sal dit ongelukkig nie kan vasmaak nie, dit is bedoel om twee beddens te wees vir gaste wat dit uitmekaar wil skuif. Dit is moeilik om te dink hoe die beddens skuif op ons vloere. Ons hoop dit antwoord jou terugvoer en verwelkom julle in die toekoms.

Glen Maine Guest House
Mark O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark O

Comfortable sleep, a few minor issues.

The room was very comfortable and the staff very friendly and helpful. There were a few issues with the room however. The clock and TV did not work and the kettle leaked horribly. Other than those minor issues, it was a good stay.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rupert B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert B

Great!

Baie nice plek. Netjies, skoon. Warde vir geld.

Lesley V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Comfortable.

Happy with the place, it met our expectations.

Johan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Amazing en verskriklik netjies en skoon.

Ek het my verblyf verskriklik baie geniet. Ek sal die verblyf aan enigiemand aanbeveel wat slaapplek soek. Die verblyf is verskriklik netjies en skoon en die diens is amazing. Almal is so vriendelik. Dis nie net 5 sterre nie, ek sal sommer 10 sterre sê.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ec4e84cd752ec62e923c98d4bef4ec0633e06a6d903887b211732ed177440974fb29124cf10ecd13fae8b2475b95d265a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang