Glen Ormond Guest House
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis het plek vir 4 persone. Dit bestaan uit 2 aparte slaapkamers met en suite-badkamers met storte. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het muurgemonteerde verwarmers. Elektriese komberse en dik komberse word voorsien in die winter. Die Egiptiese linne is baie gerieflik en japonne word voorsien vir volwasse gaste. Die sitkamer is elegant gemeubileer en daar is 'n kaggel, eetarea en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, potte, panne en al die nodige eetgerei en breekware. Verder is daar 'n TV met DStv. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk, beskuit, sout, peper, opwasmiddel en basiese toiletware word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis het plek vir 4 persone. Dit bestaan uit 2 aparte slaapkamers met en suite-badkamers (net storte). Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het muurgemonteerde verwarmers. Elektriese komberse en dik komberse word voorsien in die winter. Die Egiptiese linne is baie gerieflik en sagte japonne word voorsien vir volwasse gaste. Die sitkamer is elegant gemeubeleer en daar is 'n kaggel, eetarea en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, potte, panne en al die nodige eetgerei en breekware. Verder is daar 'n TV met DStv (hotelpakket). Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk, beskuit, sout, peper, opwasmiddel en basiese toiletware word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie stylvolle kothuis het plek vir 2 persone. Die kothuis het 'n aparte ingang, privaat veranda, slaapkamer met en suite-badkamer (stort), sitkamer met 'n TV met DStv (hotelpakket), toegeruste kombuis, elektriese komberse en gasverhitting.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kothuis het plek vir 'n paartjie en het 'n privaat ingang, motorafdak en 'n veranda met 'n uitsig oor die pragtige vallei en die ontsagwekkende Drakensberge. Die slaapkamer en badkamer het ondervloerse verhitting. Elektriese komberse en dik komberse word voorsien in die winter. Die Egiptiese linne is baie gerieflik en sagte japonne word voorsien vir volwasse gaste. Die sitkamer is elegant gemeubileer en daar is 'n knus eetarea en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, potte, panne en al die nodige eetgerei en breekware. Verder is daar 'n TV met DStv (hotelpakket). Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk, beskuit, sout, peper, opwasmiddel en basiese toiletware, soos seep, sjampoe, opknapper, lyfroom, toiletpapier, en Tabbard word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jy kan heeltemal ontspan in hierdie knus, gerieflike suite. Red Robin maak voorsiening vir 'n paartjie wat op soek is na luukse, elegante verblyf. Sagte japonne, komplimentêre sjerrie, 'n kaggel, DStv, yskassie en en volledig toegeruste koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Let asseblief op dat hierdie suite nie geskik is vir selfsorg nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang