Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenashley Beach Accommodation B&B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 17, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glenashley Beach Accommodation B&B is in Durban-Noord, tussen die middestad en Umhlanga Rocks geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n see-ontvlugting.

Glenashley bied gaste die keuse tussen 6 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat badkamer. Elke kamer het ongelooflike stranduitsigte en is toegerus met 'n yskassie, waaier en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis vir gaste wat hul eie maaltye wil voorberei. Boonop is daar 'n sitkamer en eetarea, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eiendom spog met 'n swembad, braaigeriewe en komplimentêre WiFi.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • The Promenade 17, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Glenashley Beach Accommodation B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 17, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ae63a2fad7c4ae97b1704a142b9606da7486be773eb9b25707d0392aa926c1731ee16623be5ef7998fa97d73e6c0c80335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 The Promenade Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.762509936045 31.064262859525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang