Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenburn Lodge & Spa

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Laubscher V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Welkom, romanties, spesiaal. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Van die romantiese turndown tot die etes. Ons was altyd welkom laat voel en almal help waar hulle kan. Die kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies. Was lekker om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Very enjoyable. We enjoyed our stay and the kids had the time of their lives. Swimming pool signs visible and that was easy for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Pleasant. They went out of their way to make sure my room was ready for early check-in. Thank you for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annatjie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sou graag langer wou bly. Perfekte oornag fasiliteite vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adéle R
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Sal definitief weer gaan kuier. Dankie vir uitstekende diens, veral die personeel was baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize P
1 nag
4.0
Apr 2024

Skaflik. Meestal. Dit was net teleurstellend dat niemand by die spa terugbel nadat ek 'n boodskap gelaat het nie! Hoe maak mens dan nou 'n afspraak? Ek het Vrydag gevra of die spa oop is Sondag, en het 'n bevestigende antwoord op e-pos gekry. Het daarna gebel, maar die spa het toe een minuut gelede toegemaak. Die hulpvaardige man het my teruggebel met 'n direkte telefoonnommer. Hierdie nommer lui net, en as mens 'n boodskap laat, bel niemand terug nie. Foei! Ek was ook teleurgesteld dat daar nie 'n klein yskassie in die kamer was nie, en mens glad nie by die musiek-kanaal op die TV kan uitkom nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marleze M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Ons het 13:00 kon incheck en weer 10:00. Was 'n kort bly maar goed geleë. Overall baie lekker en goed geleë. Vat maar 'n twee punt plug saam. Kamer en badkamer mooi.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Du Toit L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Disappointing. The shower was broken, bedside lamps not working, lampstand rickety and rooms and facilities old and outdated. I expected more for the money I paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Central Mgr
Reservations ...

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQwks8s4f1wmKRWKJdMddvetYiNXjU007mj61LS0iNCNyhH8726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 R374 Kromdraai Road 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.977299651016 27.84110602384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang