Glenburn Lodge & Spa
- Kapasiteit: 94 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Glenburn Lodge & Spa is in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied geleë en omring deur inheemse bosse aan die voet van die Zwartkopsberge op die Blaauwbankrivieroewer.
Glenburn Lodge & Spa bied gerieflike verblyf in 100 slaapkamers wat twee- en drieslaapkamer-chalets, tuinsuites, standaardhotelkamers, 2-enkelbedkamers en hotelsuites insluit. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n kluis. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is 'n swembad, WiFi, veilige parkeerplek, 'n Jacuzzi, konferensiegeriewe, spa-behandelings, 'n gastesitkamer en skoonheidsterapie op die perseel.
Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, visvang en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Central Mgr
Reservations ...
Eiendomme 3
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Glenburn Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 94 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R374, Kromdraai-straat, Muldersdrift, 1747, Gauteng
-
TGCSA-gradering: