Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glencairn Vista

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-weg 20, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R792 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glencairn Vista is in Glencairn, Kaapstad geleë. Hierdie lieflike selfsorg-eenheid maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf en geniet die see-uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV, tesame met gratis WiFi. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel vir 2 gaste.

Deur die skuifdeure spog die eenheid met 'n pragtige sonkamer, wat 'n ideale plek is vir gaste om die rustige see-uitsigte te geniet. Twee vriendelike honde is op die perseel. Daar is fietse te huur, en die eienaars kan kajak-uitstappies aanbied as tyd en weerstoestande dit toelaat. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Penny Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Forrest-weg 20, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-weg 20, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39af893b570d6353cc65f4371a49f1d832696bb3d439829e3d525e7cc3b6aa0a1a7117fe9e42c7b46338628381cc7cb7afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 20 Forrest Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.159068918513 18.427647855107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang