Glencoe Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raglanstraat 2, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glencoe Guest House is in 'n gesogte buurt, Fort Hill, met 'n uitsig oor King William's Town en die Amotoleberge in die verte geleë. Dié statige huis is in 1910 gebou en het 'n kombinasie van oud en die nuutste kontemporêre dekor. Die hele huis het 'n houtvloer en 3,6 meter hoë staalplafonne.
Die gastehuis het 4 tuinkamers met 'n houtdek wat 'n uitsig oor die swembad en op die Amotoleberge op die horison het. Binne die huis is daar 4 kamers: 1 "executive"-suite en 3 moderne suites. Elke kamer is en suite en het DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis gastegeriewe. Die beddens is met gehaltelinne en ingevoerde donsveerduvets uit Europa opgemaak.
Gaste kan die swembad en braai-area benut. Wasgoeddiens kan ook teen 'n addisionele fooi gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Giselle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Raglanstraat 2, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
- Gaste dink Glencoe Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in King Williams Town Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raglanstraat 2, Fort Hill, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang