Glencoy
Beskrywing
Dié ruim suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster, asook gaskookgeriewe. Die ruim, moderne badkamer het 'n bad en groot stort. Verder is daar WiFi, volledige DStv, lugversorging en uitstekende sekuriteit. Daar is 'n omsetter en sonkrag in die geval van beurtkrag. Die woonstel het 'n privaat patio met houtmeubels waar gaste in die sonnetjie kan sit en ontbyt eet met 'n pragtige uitsig op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens 2 maal 'n week - openbare vakansiedae uitgesluit.
Huisreëls
Gaste mag nie binne rook nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Hierdie eiendom het 'n omsetter, gasgeriewe om kos te maak en ononderbroke WiFi gedurende beurtkrag.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n volledige toegeruste kombuisie en 'n ruim en suite-badkamer het 'n bad en aparte groot stort. Verder is daar WiFi, volledige DStv, lugversorging en uitstekende sekuriteit. Die woonstel het 'n privaat patio met 'n pragtige uitsig op die berg en maklike toegang tot die swembad. Die Bamboo-kamer word slegs saam met Jasmine verhuur indien slaapplek vir ekstra gaste benodig word. Dié 2 eenhede deel 'n badkamer en kombuis. Die kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en is dus ideaal vir 2 ekstra gesinslede. Dit het sy eie ingang en is ook met 'n skakeldeur aan Jasmine verbind. Dié kamer kan veral ingespan word indien paartjies hul kinders saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens 2 maal 'n week - openbare vakansiedae uitgesluit.
Huisreëls
Gaste mag nie binne rook nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Hierdie eiendom het 'n omsetter, gasgeriewe om kos te maak en ononderbroke WiFi gedurende beurtkrag.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden-weg 8A, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang