Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenfinnan Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Glendene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was nice and peaceful and relaxing. The host and the staff were very helpful and very friendly. I could not have asked for better. It was really value for our money, and the decor of the place was very nice and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you Glendene! It was our pleasure to host you at Glenfinnan, and we look forward to your next visit

Jaen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige en lekker. Baie billike tarief. Kuier was kort, maar sal weer terug gaan. Eienaars is gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie vir die besoek, Jaen! Bly om te hoor julle het dit geniet, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Alles van die beste vir die Nuwe Jaar!

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Goeie ligging. Eienaars vriendelik. Mens voel baie tuis. Baie ontspanne omgewing. Sal beslis aanbeveel. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie vir die resensie Deon! Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjiese gastehuis en vriendelike en toeganklike gasheer. Sal verseker die gastehuis aanbeveel. Baie netjiese kamers en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Siviwe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The place is absolutely beautiful and well looked after. It is clean. It is easy to find and accessible to the beach and shops. The staff is friendly and very warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you for such a lovely review Siviwe. We are happy that you enjoyed your stay at Glenfinnan, and hope you will visit us again in future :-)

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Nie goeie ervaring gehad met die medegaste nie. Medegaste was die grootste gedeelte van die nag raserig, geen respek vir ander mense. Die probleem is ook deels te wyte aan die uitleg van die gastehuis. Kamers is nie klankdig nie, jy hoor presies wat in die kamer langsaan gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Hi Pieter, dankie dat julle by ons gebly het. So jammer oor die mede-gaste. Hulle is toe wel die volgende dag gevra om te gaan. Ons het 'n reel vir stil tyd van 11nm tot 6vm en normaalweg is dit eintlik baie stil hier.

Mure P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Mooi, stil en nice plek. Ons het ons tydtjie by hierdie gastehuis geniet. Ons het veilig gevoel, en alles was op standaard. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Hi Mure, many thanks for the review and having spent time at Glenfinnan Langebaan. Hope you enjoyed your short stay and keep safe regards. Patrice and Sandra

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Ons kuier by Glenfinnan was in elke opsig uitstaande. Ons het 'n fantastiese naweek by Glenfinnan gehad. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en ons kon nie vir 'n skoner en netjieser kamer gevra het nie en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis Glenfinnan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you very much for the kind review and for staying with us at Glenfinnan. Hopefully, the local population will support local tourism even further. Till next time many thanks again and kind regards Patrice and Sandra

Julie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Lieflike verblyf. Het so lekker gebly. Kamers is skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you for the review, and also thank you for having stayed at Glenfinnan guest house. We hope to see you soon and keep well. Kind regards, Sandra and Patrice.

C.w.l. Kooring H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Wij hebben genoten van ons verblijf in Glenfinnan Guest House. Wij, een senior echtpaar uit Nederland, hebben genoten van ons verblijf in Glenfinnan Guest House. Mooie kamer met uitzicht, smaakvol ingericht. Geen trappen en op loopafstand van de zee. Heel aardig gast-echtpaar en een top ontbijt. Echt een aanrader!.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you so much for taking the time out to do a review for us. It was a pleasure to have hosted you at our guest house and we hope that we may see you again soon. Take care, Kind regards, Sandra and Patrice Rey Heel erg bedankt dat je de tijd hebt genomen om een recensie voor ons te maken. Het was een genoegen om je te mogen verwelkomen in ons pension en we hopen dat we je binnenkort weer zien. Let op vriendelijke groeten Sandra en Patrice Rey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico & Asel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc671a174c63241dffd3d2ad16ce2c7e14b26f2073502bc7a8365b71008696cbeaa840eec4299423c5a9873f04586bbdb8982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R798 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 15 Roode Vos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0952399 18.0369199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang