Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glengarry Holiday Farm

Selfsorg
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 40 kampeerplekke op gras langs die dam wat elk geskik is vir 6 gaste. Elke staanplek het 'n kragpunt en gaste het toegang tot ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Selfsorgchalet
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 selfsorg-chalets, waarvan 4 eenslaapkamer het wat perfek is vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie. Daar is 6 gesinseenhede wat slaapplek vir 4 gaste het en 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n eetarea en gemaklike sitarea met 'n kaggel. Elke chalet het sy eie braaigeriewe en word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a365956d0a9f414d799f3e3ca4b88ca9d8049793b247c8d0b0c5d35e970012d611072c22cae4ca6f45dd9a34e073a1815ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Highmoor Road Glengarry 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.323696946496 29.715319367617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang