Glengarry Holiday Farm
- Kapasiteit: 280 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glengarry Holiday Farm bied selfsorgverblyf met die Drakensberge as agtergrond en wat spog met 'n uitsig oor die Klein-mooirivier in die Highmoor-area in KwaZulu-Natal.
Verblyf is beskikbaar in 10 selfsorg-grasdakchalets en kampplekke. Die chalet vir 'n gesin is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenslaapkamer-chalets is perfek vir 'n paartjie of 'n individu. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n eetarea en gemaklike sitarea met 'n kaggel. Elke chalet het sy eie braaigeriewe en word daagliks skoongemaak.
Daar is ook 40 kampeerplekke op gras langs die dam wat elk geskik is vir 6 gaste. Elke staanplek het 'n kragpunt en gaste het toegang tot ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke.
Glengarry Holiday Farm het 'n teetuin, 'n 9 putjie-gholfbaan, rolbal, kunsvlieghengel, roetes vir draf en ry, 'n swembad, 'n kroeg en gaste kan met tjoepe op die rivier ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glengarry Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 280 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang