Glengarry Holiday Farm
- Kapasiteit: 280 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glengarry Holiday Farm bied selfsorgverblyf teen die agtergrond van die manjifieke Drakensberge en kyk uit oor die Klein-mooirivier in die Highmoor-streek in KwaZulu-Natal.
Dié eiendom bied verblyf in 10 selfsorg-grasdak-chalets asook kampeerplekke. Die gesins-chalet het 'n kapasiteit van 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Ons eenslaapkamer-chalets is perfek vir 'n paartjie of 'n individu. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Elke chalet het sy eie braai-area en word daagliks skoongemaak.
Daar is 40 graskampplekke langs die dam wat elk 'n kapasiteit van 6 gaste het. Elke staanplek het 'n elektrisiteitspunt en alle gaste het toegang tot ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke.
Glengarry Holiday Farm bied gaste 'n teetuin, 'n 9 putjie-gholfbaan, rolbal, kunsvlieghengel, rivierpype, roetes om te hardloop en te ry, 'n swembad en 'n kroeg. Staptogte by Kamberg Highmoor Natuurreservaat kan gereël word. Daar is 'n pragtige Thatch Function Room vir die aanbieding van landelike troues, konferensies, spanbou en spesiale geleenthede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glengarry Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 280 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang