Gleniqua Vakansiehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Talana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Maryna B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansiehuis.
Jd B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker vakansie gehou.
Gleniqua Vakansiehuis se terugvoer
Ek is baie bly julle het ons plekkie geniet. Kom kuier gerus weer.
Amber W - Apr 2023
Algehele gradering
We had a lovely time, it was very near to the beach, lovely walks as well. Super quiet area, also very central to drive to George, Mossel Bay and Hartenbos. Very clean and neat. Indoor braai is lovely!
Gleniqua Vakansiehuis se terugvoer
Dear Amber, thank you for your review of our holiday home. I am glad that you enjoyed your time. I apologise for the lack of lighting during load shedding. We have been trying to source load shedding light bulbs but could not find any that fits with our lights. We will definitely ensure that there is more candles and will try and find better options to cope with load shedding. I have since added on the bookings platform that people coming must please bring some additional lamps for load shedding. We really hope to see you again. Talana
Lisa S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike ruim huis.
Gleniqua Vakansiehuis se terugvoer
Hi Lisa
Dankie vir jou terugvoer. Ek sal beslis kyk na daardie dakwaaiers.
Groete
Talana
Melinda J - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende gesinsvakansie naby die see.
Marilda C - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Gleniqua Vakansiehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marilda. Ons hoop jy kom kuier weer.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 36, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang