Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gleniqua Vakansiehuis

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Maryna B
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker vakansiehuis. Troeteldiervriendelik, kinders was mal oor die pooltafel en board games.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Lekker vakansie gehou. Pragtige netjiese plek. Genoeg ruimte. Skottelgoedwasser is 'n wenner. En ook smart TV maak ons streaming maklik. Lekker naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Gleniqua Vakansiehuis
Ek is baie bly julle het ons plekkie geniet. Kom kuier gerus weer.

Amber W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

We had a lovely time, it was very near to the beach, lovely walks as well. Super quiet area, also very central to drive to George, Mossel Bay and Hartenbos. Very clean and neat. Indoor braai is lovely! I'd just suggest that provision for load shedding should be made. Example - just candles/load shedding light bulbs or rather more than one torchlight, we did bring our own but it still felt like it was not enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Talana
Gleniqua Vakansiehuis
Dear Amber, thank you for your review of our holiday home. I am glad that you enjoyed your time. I apologise for the lack of lighting during load shedding. We have been trying to source load shedding light bulbs but could not find any that fits with our lights. We will definitely ensure that there is more candles and will try and find better options to cope with load shedding. I have since added on the bookings platform that people coming must please bring some additional lamps for load shedding. We really hope to see you again. Talana

Lisa S
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Heerlike ruim huis. Lekker gebly. Dakwaaiers net vuil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Gleniqua Vakansiehuis
Hi Lisa Dankie vir jou terugvoer. Ek sal beslis kyk na daardie dakwaaiers. Groete Talana

Melinda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Uitstekende gesinsvakansie naby die see. Die verblyf en binneversiering is pragtig. Jammer daar is nie 'n see-uitsig nie, alhoewel die see net oorkant die pad is, en slegs 5 minute se stap van die huis af is. Gaste moet net bewus wees dat daar wel ander inwoners op die boonste vloer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Was baie lekker. Plek was goed geleë. Mooi en skoon. Mense was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
Gleniqua Vakansiehuis
Baie dankie vir jou terugvoer Marilda. Ons hoop jy kom kuier weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Talana
Gleniqua Vakansiehuis
Hi Marika Ek is jammer dat daar probleme was met die drein. Ons het verskriklik baie geld betaal om heeltemal nuwe dreinstelsel in te sit laas jaar. Oor Desember het ons op 'n stadium gesukkel maar die loodgieter het alles reggemaak. Ons was dus glad nie bewus dat daar weer probleme was nie. Ongelukkig het julle ons eers oor die naweek laat weet en die loodgieter was toe nie beskikbaar nie. Ons sal beslis aandag gee aan al jou opmerkings. Groete Talana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 36, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c08534a889f60a2b51e97a311bfab43f3c97e7d0001d36892c948e22eca64bf4035eb502481c9564b7b2d0dde918a104fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 36 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -34.04939691549 22.304939908598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang