Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gleniqua Vakansiehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 36, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gleniqua Vakansiehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis op die grondvloer in Glentana in Groot Brakrivier.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die hoofbadkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n aparte toilet. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n 4-plaat-gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank vir 3 asook 'n etenstafel met 8 stoele. In die sitkamer is 'n TV.

Die huis beskik oor 'n ingeboude binnebraai, sowel as 1 motorafdak en addisionele parkeerplek buite vir voertuie. Al die kamers het plafonwaaiers vir daardie warm somersdae.

Die huis is gerieflik geleë 100 m van die see af, en is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Dit is tussen Mosselbaai en George en naby die George-lughawe.

Geen skoonmaakdiens is beskikbaar nie, maar dit kan gereël word indien versoek. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Daar is kerse en 2 herlaaibare ligte, maar gaste moet asseblief hul eie herlaaibare ligte saambring.

Kinders kan op die lieflike grasperk speel. Hierdie eiendom se erf is gesluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 36, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gleniqua Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 36, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c08534a889f60a2b51e97a311bfab43f3c97e7d0001d36892c948e22eca64bf4035eb502481c9564b7b2d0dde918a104fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 36 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -34.04939691549 22.304939908598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang