Glenkarma Self-catering
Beskrywing
Hierdie knus dog luukse eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel beskik oor 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea en oopplan-leefarea. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see en omgewing. 'n Draagbare braai is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kaarthouer en ID of paspoort word vereis by inklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die eetarea wat op sy beurt na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gaste op die onderste verdieping kan die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe geniet. Die deure lei na die lieflike onderdakdek met buitesitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kaarthouer en ID of paspoort word vereis by inklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrison-weg, Plaas 248 Erfdeel 33, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang