Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold House Glenkarma

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, asemrowend en net wonderlik! Hoe dankbaar is ons om die juweel van 'n plek te kon ontdek het. 'n Pragtige en smaakvol gemeubileerde huis met 'n pragtige uitsig oor die see. Die slaapkamers is ruim en die badkamers is pragtig. Dit voel asof ons in 'n 5-ster hotel gebly het. Gerieflik vir 'n paartjie of vir 'n familie om net lekker te kuier en te rus. Baie dankie, jy het ons so welkom laat voel. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R4 900
R4 900 R1 960
per nag (plek vir 9)
Vanaf R4 900
R4 900 R1 960
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraalweg 238, Reiersteier Smuts Plaas Deel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112e02eeabe25e628c5f45b89ec07e99f5e600b8c6ff0c0ab65eebbca55d81830cc99e50009b7c5beeebd215f9a673c65d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 238 Hoogekraal Road Reiersteier Smuts Farm Portion 33 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.046981531446 22.30769751908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang