Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Angie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Rustig vir werk. Baie netjies en skoon en rustig. Ek was daar vir werk en kon 'n goeie nag rus hê. My vriend sê die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Hy het haar ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stress-free, relaxing, would 100% recommend. We had a lovely stay at Glennies Guesthouse! Very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike, skoon slaapplek in 'n veilige area. Ons het baie lekker gebly! Glennie is 'n baie vriendelike gasvrou. Sal haar met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sal enige tyd weer daar boek. Was baie rustig en lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelike eienaar het jou welkom laat voel. Ons oornag was kort maar heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Ons het twee nagte oorgeslaap. Alles was skoon en netjies, alles het perfek gewerk. Dis 'n mooi rustige omgewing, naby aan hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Was lekker om te oornag in 'n netjiese en skoon kamer. Netjies, skoon, veilig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie ligging en pragtige plekkie. Pragtige B&B. Netjies skoon met goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend lekker. Ons het baie lekker gebly, plek is presies soos geadverteer op die webtuiste. Sal beslis weer hier oorslaap en beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kuier was baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Het lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f6f4b5e70b1f7fc5380adb05fd37489d4c601174d16d422c7527883db8ac6baae68c4060bdb0098e7eb8cc473f85bc1a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0643 18.823417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang