Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Kristoff P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great spot to stay. Perfect spot for us as a base for a wedding in Somerset West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike nagrus gehad. Was stil en rustig gewees. Alle geriewe het gewerk. Lieflike verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howie F
1 nag
5.0
Jan 2025

Vriendelik, rustig en waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies. Lekker gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly. Netjies, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katelynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker, ontspannend, aangenaam. Dit was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslin M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Lekker gekuier. Ons het lekker gebly. Ons het die rooi kamer gebook, maar toe kry ons die kamer met die blou. Verder was dit lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Glennie
Glennies Guesthouse
Ons is baie bly jy het lekker gebly. Jammer dat ons die kamers omgeruil het, maar daar is glad nie 'n verskil tussen die Rooikamer en die Bloukamer nie, net die kleur van die gordyne.

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hoofsaaklik slegs oornag verblyf. Het lekker gebly, ja. Verblyf was netjies, kort miskien 'n wasbak in die kombuis area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful. My parents stayed for their anniversary and enjoyed the peace and quiet of the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Aangename verblyf. Lekker skoon en netjies, gerieflik geleë in 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f6f4b5e70b1f7fc5380adb05fd37489d4c601174d16d422c7527883db8ac6baae68c4060bdb0098e7eb8cc473f85bc1a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0643 18.823417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang