Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Glennies Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Diane S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Vriendelike eienaar het jou welkom laat voel.

Ons oornag was kort maar heerlik.

Johann M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Pragtige omgewing, skoon en netjiese verblyf.

Ons het twee nagte oorgeslaap. Alles was skoon en netjies, alles het perfek gewerk. Dis 'n mooi rustige omgewing, naby aan hoofroetes.

Bennie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Was lekker om te oornag in 'n netjiese en skoon kamer.

Netjies, skoon, veilig. Waarde vir geld.

Cecilia G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Goeie ligging en pragtige plekkie.

Pragtige B&B. Netjies skoon met goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Sal dit definitief aanbeveel.

Kobus F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Uitstekend lekker.

Ons het baie lekker gebly, plek is presies soos geadverteer op die webtuiste. Sal beslis weer hier oorslaap en beveel aan.

Kim N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N

Kuier was baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Het lekker ontspan.

Anchen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen S

Vriendelik, gemaklik, akkommoderend en sommer net lekker!

Ek en my sussie was vriendelik ontvang en mooi verduidelik hoe dinge in die eenheid werk. Ons kamer was netjies en skoon en het 'n buitedeur met 'n stoepie en tafel en stoele gehad. Ons kon daar heerlik gesels en 'n glasie wyn drink en 'n kaasbordjie geniet, voor ons die aand saam met ons skoonsus gaan uiteet het. En dit was lekker!

Renata K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata K

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.

Hendrina M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Heerlik!

Als baie gerieflik gewees tydens my blitsbesoek, dankie.

Riana D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Lekker.

Near the Vergelen MediClinic.

Cecile S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Rustig en lekker.

Heerlik gebly. Netjies, skoon en modern.

Bernie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie B

Baie lekker gebly.

Die verblyf was baie aangenaam. Alles is netjies en alles werk.

Lynette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette S

Clean, comfortable.

Perfect place for a single night stay.

Faith F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith F

Amazing!

Very nice and clean accommodation. Will definitely book again.

Hamish W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish W

I would recommend this stay.

Clean and tidy with friendly service.

Ida-louise S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S

Baie netjies, gerieflik en 'n lieflike ligging.

Ons het heerlik oornag by Glennie, stil en rustig. Ons het lekker geslaap en alle wat nodig was, was beskikbaar. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Chris B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Bakgat.

Wonderlike ontvangs deur die vriendelike Glennie. As jy oornagplek soek in Somerset-Wes omgewing, is Glennies die plek. Uiters netjies toegerus.

Bilhah H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilhah H

Perfek vir ons 1 nag se oorbly!

Loopafstand van die winkels - 'n heerlike opdraende as mens terugkom wat ons baie pret verskaf het! Ons sal beslis weer by Glennies oorbly!

Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Het die kuier geniet.

Ons het gedink die prys sluit ontbyt in. Glennies B and B is misleidend. Indien jy ontbyt wil he is dit R100 ekstra per persoon.

Kayleen A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleen A

Comfortable.

We did not feel welcome upon arrival. My 1 year old son was with us, and it seems as though the place was not child friendly, although it was not mentioned on the website.

Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker.

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Sal aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Romeo D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo D

Pragtige, mooi en skoon tuiste.

Die woonplek is baie privaat en ek hou daarvan.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a0163003933050ff3625c6f4516716704e4f5c34892ca618bdd584f04b11fb76798846692b8e87ba87e99025cb3be4acdbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0643 18.823417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang