Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glennies Guesthouse is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en net 3 km vanaf die Somerset Mall. Die gastehuis is stapafstand vanaf The Lord Charles Hotel en Waterstone Village.

Verblyf word in verskeie gastekamers gebied en elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, slim-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en twee van die kamers het 'n lessenaar wat ideaal is vir sakereisigers.

Die gastehuis het 'n tuin, WiFi, veilige onderdakparkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

Die Waterstone Village Centre is net 800 m ver waar talle winkels, restaurante en 'n dagspa is. Gaste kan ook verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes in die area verken. Die instansie bied maklike toegang tot die R44 en N2 en daar is verskeie wynplase in die area. Die Strand se strand is 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 29 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kristoff P
Saam met vriende
5.0
Great spot to stay. Perfect spot for us as a base for a wedding in Somerset West.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mara H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike nagrus gehad. Was stil en rustig gewees. Alle geriewe het gewerk. Lieflike verblyf gehad.
Jan 2025
Howie F
5.0
Vriendelik, rustig en waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies. Lekker gemaklik gebly.
Jan 2025
Juanita S
5.0
Heerlik gebly. Netjies, goed toegeruste eenheid.
Jan 2025
Katelynn D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, ontspannend, aangenaam. Dit was baie aangenaam gewees.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glennies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f6f4b5e70b1f7fc5380adb05fd37489d4c601174d16d422c7527883db8ac6baae68c4060bdb0098e7eb8cc473f85bc1a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0643 18.823417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang