Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glentana Beach Vibes

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Glentana Beach Vibes
Netheid
1.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nita B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nita B

Kinders het dit geniet om net oor die pad see toe te gaan. Mooi uitsig.

Die uitsig is onverbeterlik. Die huis kort ernstige aandag. Ons het aangekom net na 'n reënval en die vloere was nat, soos die dak lek. Die bed in die een kamer se poot is af en moes ons 'n baksteen inskuif sodat die bed gelyk kan le. Die stoofplate is so geroes dat ek nie dink dit is bruikbaar nie. Ons was nie gelukkig met die feit dat ons 10 uur moes uitgaan nie, maar die skoonmaker is reeds 10 uur 8 afgelaai nie. Sy moes glo vroeg begin met wasgoed omdat dit loadshedding sou wees en daar 14:00 gaste sou inboek - daar was geen loadshedding die oggend nie. Nie aanvaarbaar nie. Ons is wel dankbaar dat ons die dag wat ons moes inboek, 2 ure vroeër kon ingaan.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cd88035563ed60f0410a6cee5d3a3eee604dbb86cbaf241bed646a6eaf9172d14ebd70641b7eba71667bb385ce2670c1486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 22 Kus Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050071405379 22.310600853373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang