Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glentana Beach Vibes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Glentana Beach Vibes is 'n knus vakansiehuis wat oorkant die strand in Glentana geleë is. Gaste kan die strelende geluide van die see geniet, op die stoep ontspan en die dolfyne gewaar, of heerlike lang wandelings op die strand neem.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, en nog 'n slaapkamer met 'n enkelbed. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar indien nodig. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die Visgraat Restaurant is net 450 m van die huis af geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Glentana Beach Vibes
Netheid
1.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glentana Beach Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusstraat 22, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cd88035563ed60f0410a6cee5d3a3eee604dbb86cbaf241bed646a6eaf9172d14ebd70641b7eba71667bb385ce2670c1486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 22 Kus Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050071405379 22.310600853373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang