Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glentana Holiday Apartment 35458

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glentana Holiday Apartment 35458 is 'n vakansie- en boonste eenheid wat in die kusdorpie Glentana geleë is.

Slegs die boonste area van die huis is beskikbaar vir bespreking. Die onderste verdieping word aan langtermyn-huurders verhuur.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n skuifdeur wat lei na 'n dek met pragtige see-uitsigte. Daar is 'n TV met DStv-koppelpunte. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring.

Die kombuis het 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien.

Die woonstel bied 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en see-uitsig, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is nog 'n kamer onder aan die agterkant van die eiendom wat 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toiletstort en wasbak het. Die wasmasjien is in hierdie badkamer geleë.

Die woonstel het parkeerplek binne die erf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAImbmxAj82tkiUamq0FFZJBo6T88qEFS3UivDp8UvIsohaDqMko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 11 Seekat Avenue Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048174 22.311712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang