Glenview
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camilla-straat 1, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Glenview is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesinsvakansie in Glencairn Heights, Simonstad. Dit is naby pragtige strande soos Glencairn Beach, die bekoorlike Kalkbaai en die gewilde Boulders Beach geleë, waar besoekers saam met pikkewyne kan swem.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea kry baie nauurlike lig, het pragtige meubels en spog met 'n asemrowende see-uitsig. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei, breekware, 'n oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met 'n TV, keramiek-kaggel en 'n gemaklike L-vormige rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep word. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis beskik oor 2 verdiepings en stoepe met sitplek en berguitsigte wat reg rondom strek. Buite is daar 'n braai-area met buitemeubels, 'n swembad, KolKol-warmbad en 'n buitestort.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tamsyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 1 Camilla-straat 1, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Glenview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glencairn Heights Vishoek Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camilla-straat 1, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang