Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenview Heads Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glenview Heads Apartments bied selfsorgverblyf en is in The Heads geleë, 'n paar sandsteenkranse wat die Knysna-strandmeer van die see daarbuite skei. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die area en is naby verskeie skouspelagtige uitsigte wat oor die kanaal, Indiese Oseaan, die Knysna-strandmeer en riviermond uitkyk.

Verblyf by Glenview Heads Apartments bestaan uit 3 woonstelle wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf 1 slaapkamer óf oopplan-leefarea met 1 badkamer; elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n ketel en 'n yskassie.

Glenview Heads Apartments is 'n kort stappie teen die heuwel af geleë wat lei na 'n roete af na die riviermond, en 'n skilderagtige rit na restaurante, winkels en ander geriewe en besienswaardighede in die dorp.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Glenview Heads Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glenview Heads Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb7ccdeb7fe75afe246e8af6c448402f1be76e0daee06f77018b8debf7d0f3f6d409437a0b498cd56120a0a7744cfa44155c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 14 Glenview Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080168 23.06517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang