Glenview
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Glenview is ’n dubbelverdieping-vakansiehuis in die klein dorpie Zinkwazi Beach. Die perseel is slegs ’n straat van die strand af.
Die huis bied ’n asemrowende see-uitsig en is binne maklike bereik vanaf die strand.
Dié ruim huis het 3 slaapkamers op die boonste verdieping, asook 2 badkamers en 'n groot stoep. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed met ’n en suite-badkamer, die tweede kamer het ’n dubbel- en enkelbed en die derde kamer het ook ’n dubbel- en enkelbed.
Daar is 'n ruim leefarea op die onderste verdieping wat 'n sitarea met 'n TV met DStv en Netflix insluit. En daar is ’n eetarea asook ’n kombuis wat met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is kluise op die boonste en onderste verdiepings en 'n gaste-toilet onder. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Die huis spog met 'n groot tuin met 'n swembad en braaigeriewe asook 'n dubbelmotorhuis.
Rugsteunkrag word deur 'n omsetterstelsel voorsien.
Daar is ’n mini-supermark in Zinkwazi vir enige basiese behoeftes en Ballito is 20 minute se ry van Zinkwazi af. Zinkwazi is ’n klein, ongerepte dorpie met ’n strandmeer vir visvang, bootritte en voëlkyk. Daar is gholfbane naby en gaste kan die wildparke besoek.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Courtney
Theessen ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glenview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Glen-rylaan 75, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang