Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenvista Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wilna M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ontspanne. Perfek vir ons doel vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie goed. Die verblyf was tops en ek kan dit aanbeveel. Vir ons 2 volwassenes met 'n jong baba was die woonstel perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Glenvista Guest House
Dankie Leon, ons waardeur die resensie, en sien uit daarna om julle weer te sien.

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Very nice and friendly people. It was a very nice place to stay and very friendly people. Even put the generator on for us which was very good. Really value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Glenvista Guest House
Thank you Jason for your amazing review. We look forward to hosting you again

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Very pleasant and uneventful. Place was clean and very nice to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Glenvista Guest House
Thank you, Jason, for your kind review.

Ig V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Gerieflik naby aan waar ek wou wees. Gerieflik en skoon. Baie gasvry ontvang. Die gasvrou het ook nie gehuiwer om te help deur vergete goedere aan te stuur nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Bonolo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

It was amazing. The view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Glenvista Guest House
Thank you kindly Bonolo, for your amazing review. We look forward to hosting you again soon.

Sarine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie aangename plek - sal weer daar oornag as in die area. Baie aangename plek, en sal net 1 voorstelling maak. Dalk 'n groter yskas as die bar size wat nou in die kombuis is. Verder is alles pragtig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vriendelike gasvryheid. Estelle & Rodney is baie gawe gashere en het ons met ope arms verwelkom. Ons het lekker gekuier langs hulle vuur, maar was ook die privaatheid en alleen-tyd wat ons gesoek het, gegun. Wonderlike ervaring en baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Glenvista Guest House
Thank you so much for your review. I noted I had not responded.

Jeanette K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Very nice. Friendly, clean and more than was expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c39c824b8b1f68cf1f60d045076d8fa19761b775c106d4a43a3fed10f824274805aeec20197c35d6399bd43b44508e0277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 25 Donington Drive Glenvista 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.295722892875 28.065125114229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang