Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenvista Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Glenvista Guest House is in Glenvista in Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljee-eenheid is op 'n residensiële perseel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en daar is oorgenoeg sitplek vir gaste in die eetarea om die etenstafel. Die eenheid het ook komplimentêre WiFi.

Die balkon bied 'n uitsig oor die Rietvlei Natuurreservaat waar gaste 'n lekker sonsondergang-braai kan geniet.

Gaste het toegang tot 'n swembad asook 'n gasbraai en 'n braai wat met hout gestook kan word.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilna M
Saam met vriende
5.0
Ontspanne. Perfek vir ons doel vir 'n vinnige oorslaap.
Jul 2024
Leon S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed. Die verblyf was tops en ek kan dit aanbeveel. Vir ons 2 volwassenes met 'n jong baba was die woonstel perfek.
Jun 2024
Jason W
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice and friendly people. It was a very nice place to stay and very friendly people. Even put the generator on for us which was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Ig V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik naby aan waar ek wou wees. Gerieflik en skoon. Baie gasvry ontvang. Die gasvrou het ook nie gehuiwer om te help deur vergete goedere aan te ...
Sien meer
Jan 2023
Jason W
Gesin met klein kinders
4.8
Very pleasant and uneventful. Place was clean and very nice to stay in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Glenvista Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Donington-rylaan 25, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c39c824b8b1f68cf1f60d045076d8fa19761b775c106d4a43a3fed10f824274805aeec20197c35d6399bd43b44508e0277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 25 Donington Drive Glenvista 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.295722892875 28.065125114229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang