Glipsie By Die See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elsa C - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Derick B - Jun 2024
Algehele gradering
"Home away from home".
Candice B - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely place, well equipped and very neat.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Candice
Thank you so much for your excellent review - this is much appreciated. Hope you will come to visit Glipsie again.
Kind Regards
Pieter & Miems
Dianne F - Mei 2024
Algehele gradering
We have a very pleasant getaway.
Loan Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
Sandra B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese akkommodasie.
Glipsie By Die See se terugvoer
Goeie Dag Sandra
Baie dankie vir jul mooi resensie - ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer vir ons en kry kos en krag vir die siel - daar is min plekke soos Pearly Beach en die see wat dit vir n mens bied - winter of somer maak nie saak nie.
Groete
Pieter en Miems du Toit
Johan S - Jun 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis. Baie lekker gebly. Sal weer gaan. Kan sterk aanbeveel.
Dniel N - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en gemaklik gerus, hulle het verwagtinge oortref.
Elsa C - Jul 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Glipsie By Die See se terugvoer
Thank you kindly for your splendid review - this is much appreciated. Ons is baie bly as daar aan al jul verwagtinge voldoen is en sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom met julle volgende besoek. Dankie Elsa.
Marthinus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, lekker gebraai en langs die see gestap.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Thinus. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly wanneer gaste hul verblyf by Glipsie geniet en bevredigend is tot hul behoeftes. Ons sien uit na julle wederkoms by Glipsie. Pieter & Miems du Toit
Roger C - Feb 2023
Algehele gradering
This house is perfect. Everything you need from kitchen to braai.
Glipsie By Die See se terugvoer
Many thanks Roger. We will look out for your next visit again.
Dniel N - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik, en Pieter is hulpvaardig.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Dniel
Baie dankie vir jou goeie en waardevolle review - ons waardeer dit opreg. Hoop om jou sommer nog baie keer in die toekoms by Glipsie terug te verwelkom.
Groetnis
Pieter & Miems
Schonel V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te gaan ontspan en waarde vir geld!
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Werner, vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Clyde R - Aug 2023
Algehele gradering
Very well equipped.
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut die geld werd.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Riana. Ons is bly as julle lekker ontspan het en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Mirrie V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike gesinswegbreek.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Mirrie
Baie dankie vir jou mooi resensie - ons sien uit na julle volgende kuier. Kom maak gerus weer n draai.
Pieter en Miems du Toit
Merle D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie heerlike ervaring.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie Dankie Merle vir jul goeie review en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie. Kom kuier vir ons in die somer - dan is dit nog lekkerder !!
Groetnis
Pieter & Miems
Awie L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om in 'n netjiese en goed toegeruste huisie vakansie te hou.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Awie vir julle uitstekende review - dit is n riem onder ons hart wanneer gaste hul tyd by Glipsie so geniet. Dit sê ook vir ons dat ons strewe om vir gaste n "home away from home" te gee is baie suksesvol en gee gaste die gemoedsrus en vrymoedigheid om Glipsie te gebruik asof dit wel hul eie huis is. Ons sien uit daarna om julle weer in die Kaap te verwelkom en besoek gerus vir Glipsie wanneer julle weer hier is.
Willem S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie review - ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom by Glipsie en vertel gerus jul pensionaris vriende van ons aantreklike aanbiedinge.
Jody C - Aug 2022
Algehele gradering
Had a peaceful stay.
Glipsie By Die See se terugvoer
Many thanks Jody glad you had a nice stay and hope to see you again in future.
Kind Regards
Pieter du Toit
Jean S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig by die see.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Jean
Groot plesier en ons sien uit daarna om jul weer by Glipsie te verwelkom.
Ons is regtig baie bly as jul die verblyf tydjie by Glipsie geniet het.
Corrie H - Okt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our few days.
Theo D - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en veilige omgewing.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Theo, ons is regtig bly as julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Groete, Pieter en Miems du Toit.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Sam L - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim, rustig en alles wat ons benodig het en meer.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hallo Sam
Baie dankie vir julle goeie resensie en terugvoer. Ons stel dit hoog op prys. Kom kuier gerus weer by Glipsie, somer maande is baie lekker en kan mens ook baie lekker buite lug aande geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie by die See - en sê nogmaals dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Pieter en Miems du Toit
Loura R - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste plek om ooit uit gejaagde normale daaglike roetine te kom.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hi Loura
Sjoe, baie dankie vir jul baie goeie resensie, ons stel dit hoog op prys. Ons is regtig baie bly as julle lekker gebly en gekuier het, dit is altyd goed om te hoor. Ons probeer dit so aangenaam as moontlik vir ons gaste te maak deur vir hul 'n home away from home te gee waar hul ook gemaklik voel en hul skoene kan uitskop en voete in die lug gooi!
Julle was beslis op die regte tyd daar vir die walvisse, ek het 'n hele paar fotos en videos ontvang van die walvisse wat so in die water baljaar. Dis altyd awesome om sulke ervaringe mee te maak. Ons vertrou dat julle weer sal kom kuier en sien uit daarna om julle weer by Glipsie terug te verwelkom.
Groetnis
Pieter & Miems
Ann A - Okt 2021
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Glipsie By Die See se terugvoer
Dankie baie Ann.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Ons is baie bly wanneer die hele gesin, oud en jonk, dit geniet en Glipsie aan almal se behoeftes voldoen. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Groete
Pieter en Miems
Madri V - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat die siel nodig het om weer te "herlaai".
Leon B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is nou ons derde keer by glipsie en dit sal beslis nie die laaste wees nie.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Leon,
Dankie vir jou terugkerende besoeke - dit word baie hoogs waardeer en ek dink sê ook baie vir wat Glipsie haar gaste bied as mense altyd wil terugkom. Soos wat dit vir jul n plesier is om Glipsie te besoek is dit vir ons n plesier on julle elke keer terug te verwelkom. Tot volgende keer dan weer - wederom.
Groete
Pieter & Miems
Lezanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende plekkie naby die see!
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Lezanne,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe review vir Glipsie - ons waardeer dit opreg. Ons streef absoluut daarna om vir gaste n huis weg van hul huis te gee met al die nodige luukshede ook, en waar jy gemaklik voel, jouself kan wees en nie voel of jy op eiers moet loop en als 2 keer deurdink voor jy iets gebruik of wil doen.
Kom kuier gerus vir ons in die somer - dit is baie lekker en mens kan laat aand nog die buite lewe geniet en selfs 'n draai op die strand gaan stap. Pearly Beach het beslis van die lekkerste swem weer in die somer met water temperature wat glad nie ysig koud is nie.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Vriendelike groete,
Pieter & Miems.
Louis C - Jul 2021
Algehele gradering
'n Gerieflike, knus, volledig=toegeruste wooneenheid met alles wat nodig is vir 'n aangename kuiertyd.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Goeie dag Louis
Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer wat jy vir Glipsie gedoen het. Ons strewe regtig daarna om dit vir gaste 'n "home away from home" te maak met al die geriewe en gemak van jou eie huis ook.
Ja, ongelukkig kan ons ou mensies mos maar nie beheer uitoefen op die weer nie, so ek hoop julle sal op 'n volgende geleentheid meer gelukkig kan wees en darem so bietjie gaan stap en die strand ook kan sien.
Julle is meer as welkom om Glipsie weer te kom besoek en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete, Pieter en Miems du Toit.
Charlotte M - Mei 2021
Algehele gradering
'n Baie gerieflike blyplek reg by die see.
Glipsie By Die See se terugvoer
Goeie dag Charlotte
Ons wil vir jou baie dankie sê vir die positiewe en mooi terugvoer wat jy vir Glipsie gedoen het. Ons strewe regtig daarna om dit vir gaste 'n "home-away-from-home" te maak, met al die geriewe en gemak van jou eie huis ook. Julle is meer as welkom om Glipsie weer te kom besoek en sien uit na julle volgende kuier.
Groete, Pieter en Miems du Toit (Eienaars).
Annamarie J - Apr 2021
Algehele gradering
Was absoluut fantasties.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en goeie resensie - ons waardeer dit baie. Ons is regtig baie bly as julle so lekker gekuier het en Glipsie sowel as die Pearly Beach Oord so baie geniet het. Ek sê mos self dis waar ek gaan kos kry vir my siel - heeltemal weg van die stad se gejaag en gewoel.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier lekker.
Glipsie By Die See se terugvoer
Dankie baie Johan vir jou goeie gradering en resensie. Ja nee kyk, daar is bitter min plekke in ons land waar kinders nog so sorgeloos en vry kan speel sonder dat ons as ouers bekommerd moet wees waar hulle is en of hulle veilig is. Dit is beslis een van die aspekte wat Pearly Beach Oord en Glipsie by die See 'n ideale naweek, lang naweek of vakansie bestemming maak. Groetnis en ons sal julle met graagte weer terug verwelkom by Glipsie.
Groete
Pieter en Miems du Toit.
Chanelle A - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan!
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Chanelle
Baie dankie vir jou goeie resensie.
Jy is beslis n vrou van min woorde, maar jou resensie spreek boekdele op hul eie.
Ek is seker julle kan ook nie wag vir die dag wat julle self hier in die oord julle eie huisie sal hê en nie meer as "gaste" hierna toe hoef te kom nie.
Vriendelike Groete
Pieter & Miems du Toit
Carmen S - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Carmen
Baie dankie vir julle resensie.
Ons waardeer dit en stel dit hoog op prys.
Ons is altyd baie bly wanneer gaste lekker by Glipsie vertoef het en ook baie tevrede is met die diens wat hulle kry.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike Groete
Pieter & Miems du Toit
Russell S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed toegerus en veilig
Glipsie By Die See se terugvoer
Thanks a mill - was a pleasure having you at Glipsie and being able to accommodate your request for the extended stay. Looking forward to your next visit - you are always welcome.
Maryke K - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, goeie ligging en goed toegerus.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie, Maryke, ons is bly as julle lekker gekuier het ten spyte van die weer. Ek glo die klomp familie speletjies het darem ook gehelp om daardie reënerige dae se tyd te verdryf. Kom kuier gerus weer by ons, en kom in die somer - dan kan jul die strand ook geniet en waardeer.
Groetnis, wees veilig en mooi loop. Tot volgende keer.
Groete,
Pieter en Miems.
Juliana R - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, salig en rustig!
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Juliana,
Dankie vir jou resensie - word baie waardeer. Jy moes my net gekontak het oor die DStv - dis n holiday account by hulle en ek sit dit self aan en af vanaf my self service account by hulle. Ek het dit aktifeer - maar soms gaan die sein nie deur nie (as die decoder bv af is) en dan moet dit net ge reboot word. Ek is regtig jammer dat die DSTV nie aan was nie - maar jy moes my regtig net gekontak het. Jy kon selfs vir Tina dit ook net rapporteer het - sy sou my onmiddelik skakel daaroor.
Weereens jammer vir die DSTV ongerief.
Vriendelike Groete,
Pieter & Miems du Toit
Monya V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspanne kuier ten spyte van slegte en koue weer.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hallo Monya
Baie, baie dankie vir jou fantastiese resenie van Glipsie, dit word opreg waardeer.
Die weer is die een aspek waaroor niemand van ons beheer het nie en dis juis hoekom ons daarna strewe om vir gaste 'n "home away from home" wil gee. Daar is niks meer frustrerend in die lewe om vasgevang te wees in 'n vakansie plekkie met slegte weer en die huis voldoen ook nie regtig aan jou behoeftes nie. Juis daarom het ons ook al die verskillende tipe bord en kaart speletjies in die swartkas in die sitkamer sodat families vir hulself geleenthede kan skep om die tyd saam te kan geniet. Daar is ook die swingball stel vir kinders om hulself buite te kan entertain sonder heeltyd onder ma en pa se voete te wees.
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom, hopelik volgende keer met beter weers omstandighede. Nogmaals baie dankie.
Viendelike Groete
Pieter en Miems du Toit
Magda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, rustig, rustig.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hello Magda
Baie dankie vir julle baie goeie terugvoer en resensie oor Glipsie, dit word baie hoogs waardeer. Dit is ons strewe om vir ons gaste 'n huis weg van hul huis te gee, 'n plek waar hulle gemaklik kan voel en maak soos hulle ook by hulle eie huis maak. Sulke goeie resensie en terugvoer sê vir my ons slaag daarin, maar ons sal altyd strewe daarna om nog beter te kan doen.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Groete
Pieter & Miems du Toit (Eienaars)
Henkie V - Feb 2020
Algehele gradering
Ek sal gerus enige toekomstige gaste aanbeveel. Die eenheid is so gemaklik en netjies. Dit was 'n plesier om daar te bly.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Hendrik.
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Vertrou Glipsie sal julle beslis weer in die toekoms sien.
Groete,
Pieter en Miems du Toit
Chrisna M - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in veilige omgewing.
Glipsie By Die See se terugvoer
Dankie Chrisna sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Pieter en Miems du Toit
Helen H - Des 2020
Algehele gradering
Lovely beach 3 mins walk away.
Glipsie By Die See se terugvoer
Thank you for your positive review. Yes unfortunately the houses are in close proximity of each other but that also contributes to the excellent security of the resort and people can genuinely relax. You might hear the neighbours but not necessarily see them.
Elsa H - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Neels
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en goeie rensensie vir Glipsie - ons waardeer dit opreg. Ek en my eggenote streef regtig daarna om vir gaste n huis weg van hul eie huis te gee waar hul gemaklik kan voel en leef asof dit hul eie is. Ons sien uit daarna om julle weer terug te kan verwelkom.
Groetnis
Pieter en Miems du Toit
Mariaan A - Des 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese ervaring.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Mariaan
Baie dankie vir julle komplimentêre rensensie van Glipsie - dit word hoogs waardeer. Ons is besonder bly as julle alles wel en tot jul bevrediging gevind het en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom by Glipsie.
Vriendelike Groete,
Pieter en Miems du Toit
Waheed A - Okt 2019
Algehele gradering
A great little place with everything you need.
Glipsie By Die See se terugvoer
Dear Waheed,
Thank you kindly for your great review - this is much appreciated. Also, thank you for the compliment. I try and make my guests feel welcome and at home too. I do want people to come back to Glipsie knowing what it has to offer and how they experience it.
Kind regards
Pieter and Miems du Toit
Jacobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker en min moeite.
Glipsie By Die See se terugvoer
Dankie Kobus ek is bly as julle lekker gekuier en gebly het, dis altyd lekker om te hoor. Sien jou weer met 'n volgende bespreking.
Pieter & Miems du Toit
Colleen L - Sep 2019
Algehele gradering
Definitely a home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beslis 'n huis weg van die huis.
Glipsie! Ons was die 4de / 5de keer terug en sal beslis weer terugkeer! Die huis is presies wat 'n mens nodig het as dit nodig vir 'n breek. Dit het alles wat jy benodig, alles! Ons het baie lekker gebly, veral my eenjarige, genoeg spasie om sy fiets rond te ry, en was absoluut mal oor die daaglikse besoeke van die voëls. Dankie, Pieter!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Colleen
Thank you very much for your kind words, it is much appreciated. And thank you for your repeat business, this is hugely appreciated and I believe also a true reflection of what Glipsie has to offer its guests. Thank you again and we are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Pieter and Miems du Toit
Johann S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik!
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Ansie,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd lekker wanneer gaste hul verblyf by Glipsie genotvol vind. Ek neem kennis van die byl en sal beslis 'n plan laat maak daarmee. Sien uit na julle terugkeer na Glipsie.
Vriendelike Groete
Pieter & Miems du Toit
Dorianne K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Goeie dag Dorianne,
Baie dankie vir julle pragtige en komplimentêre rensensie van Glipsie - dit word hoogs waardeer. Ons is besonder bly as julle alles wel en tot jul bevrediging gevind het en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom by Glipsie.
Vriendelike Groete,
Pieter en Miems du Toit
Melani E - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Glipsie By Die See se terugvoer
Beste Melani,
Baie dankie vir die vol-sterre beoordeling van Glipsie - somtyds spreek dit meer boekdele as woorde. Ons waardeer dit opreg en is baie bly dat julle so lekker gekuier en gebly het by Glipsie by die See.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Mooi loop en groete,
Pieter en Miems du Toit
Neil P - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Glipsie By Die See se terugvoer
Beste Neil,
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Vertrou Glipsie sal julle beslis weer in die toekoms sien.
Groete,
Pieter en Miems du Toit
Andy V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastic and friendly place.
Lionel M - Jul 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan tuisgaan.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Lionel,
Baie dankie, ons sien uit na julle terugkeer. Baie bly as Glipsie aan julle behoeftes voldoen het, dis altyd lekker wanneer gaste tevrede is met wat hul ontvang vir hul rand waarde.
Groetnis
Pieter & Miems du Toit
Marthinus S - Jun 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Martin
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Sien julle weer op n volgende geleentheid.
Groete
Pieter & Miems
Tessa O - Aug 2019
Algehele gradering
Very comfortable cottage.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Tessa
Thank you for your kind review of Glipsie - this is much appreciated. Glad you found it comfortable and to your liking. We are looking forward to your future return visits to Glipsie.
Kind Regards
Pieter & Miems du Toit
Fiona C - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Fiona, ons is baie tevrede as julle lekker gekuier het en ook baie bly die weer het saam gespeel met jul kuiertjie. Ons sien baie uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Groete
Pieter en Miems du Toit
Carla D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, als wat jy benodig is in die huis!
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Carla en familie ons is regtiug bly as julle lekker gekuier het. Sien julle weer in die toekoms ook.
Groetnis,
Pieter en Miems
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou huis af.
Glipsie By Die See se terugvoer
Beste Leon,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is baie bly as julle dit so baie geniet. Kom kuier gerus weer - mens rus regtig lekker in Pearly en by Glipsie!
Groete
Pieter en Miems du Toit
Neels L - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik en het vir ons tuis laat voel. Die kinders het hulle gate uit geniet.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hello Neels
Baier dankie vir jou mooi resensie en vriendelike woorde, ons waardeer dit opreg. Ja, Pearly is verseker 'n mooi en baie vriendelike en ook veilige plek, waar kinders nog in die straat kan speel en jy nie hoef te bekommer oor hul doen en late nie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by Glipsie.
Vriendelike groete
Pieter en Miems du Toit
Clement M - Jun 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, uitstekend.
Glipsie By Die See se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet Clement, maak gerus weer so! Dankie vir die goeie en mooi resensie.
Groete
Pieter en Miems
Gabrie S - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome.
Glipsie By Die See se terugvoer
Thank you Gabrie, always nice to hear that guests enjoyed their stay at Glipsie.
Best wishes your side!!
Regards,
Pieter & Miems
Andre S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie oulik en lekker.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Andre,
Baie dankie - dis werklik n riem onder ons harte wanneer gaste weer en weer terugkom en net goeie goed oor Glipsie te se het. Baie dankie vir jul goeie en gereelde ondersteuning, dit word hoogs waardeer.
Beste wense vir jou en jou wederhelfte, ons kyk uit vir julle volgende kuiertjie :-) :-) !!
Groete,
Pieter & Miems
C V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties. Een sin is te veel.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Nelis,
Sjoe baie dankie dit is n groot kompliment, ons waardeer dit ongelooflik baie. Ek is baie bly as julle die tydjie daar geniet het en Glipsie aan al julle behoeftes voldoen het. Dit is n riem onder die hart want ons streef daarna om vir gaste n huis weg van die huis te gee. Dis lekker as mens gemaklik in iemand anders se plek kan wees en ook jouself kan wees. Ons sien uit na julle volgende besoek by Glipsie.
Groete,
Pieter en Miems
Sonja S - Feb 2018
Algehele gradering
Ideale plekkie om jouself weer te vind.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Sonja,
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en ons is baie inskiklik dat julle die verblyf tydperk geniet het en lekker rus ook gevind het. Vertrou Glipsie sal julle beslis weer in die toekoms sien.
Groete,
Pieter en Miems du Toit
Marietjie B - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus en tweede asem gekry.
Glipsie By Die See se terugvoer
Beste Marietjie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en positiewe aanbeveling van Glipsie - ons stel dit werklik hoog op prys. Ek sal jou ook persoonlik kontak ten opsigte van die toiletsitplek - geen gebreke is aan my gerapporteer deur die agent nie.
Alles wat mooi, ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Groete,
Pieter en Miems du Toit
André V - Apr 2018
Algehele gradering
Moet die naam na Toyota verander, want alles is reg!
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Andre,
Baie dankie vir jou komplimente dit is regtig wonderlik vir ons wanneer ons sien gaste het hul verblyf tyd by Glipsie geniet. Ek wil egter net een korreksie maak op jou terugvoer ons voorsien wel beddegoed vir gaste dit is net handdoeke wat gaste hul eie moet verskaf.
Dankie nogmaals en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Pieter en Miems
Frank M - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker ruskansie by die see ...
Glipsie By Die See se terugvoer
Goeiedag Frank,
Baie dankie, ons is bly dat julle die rustyd geniet het. Glo en vertrou julle sal in die toekoms weer graag van ons wil gebruik maak. Tot volgende keer.
Groete
Pieter
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by ons 2de huis was, baie lekka.
Aj B - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike, rustige en netjiese verblyf langs die see.
Rouxda V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hello Rouxda
Baie baie dankie vir jou goeie terugvoer en mooi woorde - ons waardeer dit ongelooflik baie. Ja, ons probeer beslis vir mense n huis weg van die huis gee - en dit is hoekom Glipsie so goed toegerus is. As ons sê jy hoef slegs kos, klere, bad handdoeke en persoonlike badkamer benodigdhede te bring dan bedoel ons dit .
Julle is welkom om weer te kom kuier en ons verwelkom julle terug. Ons kyk uit vir julle volgende bespreking.
Vriendelike Groete
Pieter & Miems du Toit
Andre S - Sep 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Andre en baie bly julle het die rus kansie geniet. Sien uit daarna om julle weer by Glipsie te verwelkom.
Groete
Pieter
Thea E - Mrt 2017
Algehele gradering
Was heerlik!
Hein S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie met alle geriewe ons het heerlik gekuier.
Glipsie By Die See se terugvoer
Baie dankie Hein ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom by Glipsie.
Tanja C - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gebly in baie netjiese huis.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hello Tanya
Baie dankie vir jou mooi resensie van Glipsie, ek waardeer dit baie. Ek wil darem egter van jou verskil oor die jongmense en te alle tye stilte aspek, dit is nie heeltemal so erg nie. Baie gesinne met kinders en ook jong mense kuier in Pearly Beach en geniet dit terdeë. My eie kinders, 24 + 26, gaan baie soontoe met hulle vriende - kuier, lag, gesels, speel en geniet musiek, solank dit darem net binne redelike tye gedoen word. Soos in enige woongebied moet die mense wel jou bure in ag neem en nie na 22:00 in die aand 'n steurnis wees vir ander mense nie. Pearly Beach is soos 'n aftree oord, so daar is baie pesionarisse wat huis eienaars is ja, maar die oorgrote meerderheid huis eienaars daar is nog werkende mense. Pearly Beach Oord is darem nog nie 'n outehuis nie. Skool vakansies en lang naweke wemel Pearly Beach van kinders op fietse en in die strate wat speel en raas en hulself geniet. Dit hou ook die ou mense jonk.
Vriendelike groete
Pieter du Toit
Eienaar
Nerine K - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Hello Nerine
Sjoe ek moet regtig vir jou baie baie dankie sê vir jou vriendelike en mooi woorde oor Glipsie by die See. Dit is regtig n riem onder ons hart wanneer gaste so n genotvolle tydjie by Glipsie het - en ons weet ons strewe na 'n "huis weg van die huis" vir ons gaste is 'n werklikheid. Gaste moet altyd welkom voel in so n plekkie - nie te bang om iets te doen want netnou breek iets of smeer dit vuil of iets dergeliks nie - gaste moet optree asof dit hul eie plekkie ook is.
Baie baie dankie en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Glipsie.
Vriendelike Groete
Pieter du Toit (Eienaar)
Reginald O - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, goed ingerig en baie netjies.
Glipsie By Die See se terugvoer
Goeie dag Reginald,
Baie dankie vir jou vreindelike en mooi terugvoer mbt Glipsie en julle verblyf daar. Dis altyd lekker om te weet wanneer gaste hulle kuiertjie en verblyf daar geniet het - en julle is welkom om weer terug te kom ook. Glipsie sien uit daarna om weer vir julle van verblyf te kan voorsien.
Groete en lekker dag.
Pieter du Toit
Anne-marie W - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit die stad se geraas!
Irna L - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte gesinswegbreek.
Lees meerGlipsie By Die See se terugvoer
Goeie dag Irna
Ek wil jou baie dankie sê vir die baie positiewe en mooi terugvoer wat jy vir Glipsie gedoen het - ons strewe regtig daarna om dit vir gaste 'n "home away from home" te maak met al die geriewe en gemak van jou eie huis ook. Julle is meer as welkom om Glipsie weer te kom besoek en sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Pieter du Toit (Eienaar)
Danie D - Des 2016
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Andre S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en oulik. Dit is werklik die moeite werd.
Glipsie By Die See se terugvoer
Hello Andre
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word hoog op prys gestel. Ons strewe daarna om vir daardie "home away from home" te gee. En nie hierdie kliniese en duursame ingerigte woning waar mens glad te bang is om iets te doen nie want netnou breek iets.
Kom kuier gerus weer asseblief, ons geniet en waardeer dit wanneer ons gaste dit ook geniet.
Vriendelike Groete
Pieter & Miems du Toit (Eienaars)
Karl O - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent position, quiet area, beach close by, house very well appointed.
Makkie S - Sep 2015
Algehele gradering
Oovergeetlik!
Annalise B - Jul 2015
Algehele gradering
I will definitely visit again.
Elmari S - Apr 2015
Algehele gradering
It's what you need to get away and rest with all the comforts of home.
Magie E - Jul 2014
Algehele gradering
'n Lekker rustige en vriendelike omgewing.
Esmari M - Sep 2014
Algehele gradering
Presies die wegbreek ons nodig gehad het.
Carina B - Jul 2014
Algehele gradering
Lovely stay at Glipsie by the sea
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang