Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glipsie By Die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Home away from home. As always, we loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

"Home away from home". Baie lekker see atmosfeer wegbreek om jou batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lovely place, well equipped and very neat. The accommodation had all that we required and more. The addition of the inverter to keep the TV, WiFi and some lights on during load shedding was very welcomed. Overall a lovely place and the host was interactive in sending directions/passwords for WiFi in advance, which ensured we had all info before we got there. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Hello Candice Thank you so much for your excellent review - this is much appreciated. Hope you will come to visit Glipsie again. Kind Regards Pieter & Miems

Dianne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

We have a very pleasant getaway. Place was clean and peaceful. Everything was ready when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Loan Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great stay. Very clean and quiet there. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie skoon en netjiese akkommodasie. Heerlike blyplek, veilige omgewing en sal enige tyd weer terugkeer. Stil omgewing en kos vir jou siel. Alles wat nodig is word voorsien. Heeltyd krag en WiFi was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Goeie Dag Sandra Baie dankie vir jul mooi resensie - ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer vir ons en kry kos en krag vir die siel - daar is min plekke soos Pearly Beach en die see wat dit vir n mens bied - winter of somer maak nie saak nie. Groete Pieter en Miems du Toit

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Huis weg van huis. Baie lekker gebly. Sal weer gaan. Kan sterk aanbeveel. Lekker rustig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dniel N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker en gemaklik gerus, hulle het verwagtinge oortref. Goeie diens van die eienaars, jy kon kontak maak as daar iets kort, en huis is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Home away from home. We truly enjoyed our stay! There is everything and more for your stay. Ons het nog nooit iewers gebly waar daar alles is nie. Ek kan nie dink aan iets wat nie beskikbaar was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Thank you kindly for your splendid review - this is much appreciated. Ons is baie bly as daar aan al jul verwagtinge voldoen is en sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom met julle volgende besoek. Dankie Elsa.

Marthinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Dit was heerlik, lekker gebraai en langs die see gestap. Gekuier in 'n pragtige skoon huis. Die huis is skoon, ruim, TV met DSTV. Kamers is ruim met baie kaste. Kombuis en sitkamer net pragtig. Braai-area is uit die boeke. Sal beslis weer daar bespeek vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Baie dankie vir jou resensie, Thinus. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly wanneer gaste hul verblyf by Glipsie geniet en bevredigend is tot hul behoeftes. Ons sien uit na julle wederkoms by Glipsie. Pieter & Miems du Toit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38dd4181c95683e1b5252299572991aa16d72ed1da1a12b967e12d45ae1cbfd0e46ad50359ee778f56622cf22172e578bf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 57 Melkhout Avenue Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.669008361049 19.519205147005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang