Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glipsie By Die See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glipsie By Die See is in Pearly Beach Holiday Resort geleë, 'n ongerepte oord sowat 200 m van die strand af. Dit bied gaste baie geriewe om oud en jonk te akkommodeer.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, ontbythoekie en 'n sitkamer met 'n TV met volledige premium DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elsa C
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. As always, we loved our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Derick B
Gesin met klein kinders
5.0
"Home away from home". Baie lekker see atmosfeer wegbreek om jou batterye te herlaai.
Jun 2024
Candice B
Gesin met tieners
5.0
Lovely place, well equipped and very neat. The accommodation had all that we required and more. The addition of the inverter to keep th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjiese akkommodasie. Heerlike blyplek, veilige omgewing en sal enige tyd weer terugkeer. Stil omgewing en kos vir jou siel. Alles wat ...
Sien meer
Sep 2023
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van huis. Baie lekker gebly. Sal weer gaan. Kan sterk aanbeveel. Lekker rustig. Sal weer daar bly.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Melkhoutlaan 57, Pearly Beach, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glipsie By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38dd4181c95683e1b5252299572991aa16d72ed1da1a12b967e12d45ae1cbfd0e46ad50359ee778f56622cf22172e578bf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 57 Melkhout Avenue Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.669008361049 19.519205147005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang