Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gloriam @ Dan Pienaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Joey G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was rustig en vredevol, 'n heerlike ontsnapping van die stadslewe. Verblyf was fantasties. Dit is 'n mooi blyplek. Ons kon dit maklik vind en ons was aangenaam verras om te sien dat ons totaal privaat was met bome en 'n pragtige tuin waar ons kon ontspan. Die slaapplek was baie goed en rustig. Ons het heerlik geslaap en was uitgerus die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Te kort maar baie lekker! Dit was 'n vinnige besoek aan Bloemfontein. Ons was daar vir my seun se rugby. Ek en my vrou het bietjie laat by die gastehuis aangekom, maar die diens was meer as goed en baie vriendelik. Skoon, ruim, netjies en met genoeg spasie - dit is wat ons nodig gehad het. Ons sal ons volgende besoek aan Bloemfontein weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The area is quiet and really peaceful. The massive trees give this place a tranquil atmosphere. The flat is very cosy and is equipped with everything you need if you like to be self-catering. It is also kept very clean and tidy. We would visit them again in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie gerieflik en bekostigbaar. Baie mooi plek, parkering onder afdak bietjie knap. Klanke van voetstappe in vertrek bo kamer hoorbaar, egter nie so steurend nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Freda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Alles is mooi en georganiseerd. Baie netjiese plek vir 2. Vir seker die moeite werd en waarde vir geld! Naby alles in die Noorde en sentraal van Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourene H
1 nag
5.0
Jul 2023

Als wat mens nodig het. Baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Gerieflik, skoon en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great hosts and great location. We had everything we needed. It was quiet and peaceful and we thoroughly enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflik, goed toegerus en uitstekende verblyf. Effektiewe ontvangs, goeie kommunikasie van gasheer en -vrou, vriendelike diens, gerieflike fasiliteite, waarde vir geld en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik en private verblyf. Die verblyf is perfek vir iemand wat wil langer bly. Alles is daar wat jy ook al nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was a very pleasant stay! They were so welcoming, we only stayed one night but it was nice and we would stay there again without hesitation when we visit Bloemfontein again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbyOvbeDUGYZVUywlfkZMkWbjsLc9EctmBW5gU1YCvboQ6v1JYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 17 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090326329835 26.221023906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang