Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gloriam @ Dan Pienaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Gloriam @ Dan Pienaar
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joey G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Dit was rustig en vredevol, 'n heerlike ontsnapping van die stadslewe.

Verblyf was fantasties. Dit is 'n mooi blyplek. Ons kon dit maklik vind en ons was aangenaam verras om te sien dat ons totaal privaat was met bome en 'n pragtige tuin waar ons kon ontspan. Die slaapplek was baie goed en rustig. Ons het heerlik geslaap en was uitgerus die volgende dag.

Lourens D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Te kort maar baie lekker!

Dit was 'n vinnige besoek aan Bloemfontein. Ons was daar vir my seun se rugby. Ek en my vrou het bietjie laat by die gastehuis aangekom, maar die diens was meer as goed en baie vriendelik. Skoon, ruim, netjies en met genoeg spasie - dit is wat ons nodig gehad het. Ons sal ons volgende besoek aan Bloemfontein weer hier bespreek.

Bertus N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

The area is quiet and really peaceful.

The massive trees give this place a tranquil atmosphere. The flat is very cosy and is equipped with everything you need if you like to be self-catering. It is also kept very clean and tidy. We would visit them again in a heartbeat.

Hester B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Baie mooi plek, parkering onder afdak bietjie knap. Klanke van voetstappe in vertrek bo kamer hoorbaar, egter nie so steurend nie.

Freda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda S

Alles is mooi en georganiseerd.

Baie netjiese plek vir 2. Vir seker die moeite werd en waarde vir geld! Naby alles in die Noorde en sentraal van Bloemfontein.

Lourene H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H

Als wat mens nodig het.

Baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Gerieflik, skoon en smaakvol.

Shawn T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn T

Great hosts and great location. We had everything we needed.

It was quiet and peaceful and we thoroughly enjoyed ourselves.

Henry W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Gerieflik, goed toegerus en uitstekende verblyf.

Effektiewe ontvangs, goeie kommunikasie van gasheer en -vrou, vriendelike diens, gerieflike fasiliteite, waarde vir geld en alles wat mens nodig het.

Christine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Gerieflik en private verblyf.

Die verblyf is perfek vir iemand wat wil langer bly. Alles is daar wat jy ook al nodig het.

Simone K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K

It was a very pleasant stay!

They were so welcoming, we only stayed one night but it was nice and we would stay there again without hesitation when we visit Bloemfontein again!

Margaret J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Veilig

Rustige area binne perke vanaf hospital.

Eunice M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

Really enjoyed my stay.

Best service, definitely come back again and again and again.

Elize O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Beautiful and very clean.

Spacious and comfortable apartment. We will definitely stay there again.

Org C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C

Rustig.

Rustig en veilig. Skoon en netjies.

Inge H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge H

Dit was fantasties.

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n pragtige plekkie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mardene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardene V

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld. Het al die geriewe wat mens nodig het en is baie lekker geleë. Ek was vriendelik ontvang en kon maklik rondbeweeg soos nodig.

Danielle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J

It was conveniently located, clean and the hospitality was good.

It is very nice place to stay, the mini kitchen is great and the bathroom was very clean. The bed sleeps great. Overall I enjoyed my stay very much.

Drian V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drian V

Secure, peaceful & respect of privacy.

Would recommend this guesthouse. Quite street and very safe and loved the sound of nature and birds in the surroundings.

Justine L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L

Baie gerieflik en rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly!

Justine L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L

Het basies net geslaap.

Baie baie vriendelik en behulpsaam! Baie netjies en gerieflik. Baie stil gebied. Uitstekende diens!

Dries E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Oornag op pad huis toe.

Dit is seker die bes ingerigte en toegerust gastehuis wat ons nog by gebly het. Ek wil dit nie te hardop sê nie, nou-nou raak Gloriam so gewild dat ek nie plek kry op my volgende besoek nie.

Daniel E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Uitstekende oornagplek. Hoogstaande gasvryheid.

Gasvrou het selfs toegelaat dat ons hul Weber-braai gebruik en ons is gratis voorsien van 'n sak lekker vuurmaakhout!

Henry S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Puik.

Alles wat ek nodig het. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Johan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie tevrede, dankie.

Verwagtinge oortref.

Alinda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D

Ongelooflike gasvrye mense.

Baie hulpvaardig. Het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy moontlik kan nodig kry. Baie netjiese plekkie. Ek, my man en 2 kiddies van 4 en 2 jaarr het daar oornag. Kamer was ruim genoeg vir ons en daar is alles wat jy moontlik kan nodig kry. Baie gasvrye mense en baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Sindy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy S

Baie vinnige en goeie kommunikasie.

Netjiese mooi blyplek. Dankbaar.

Precious P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious P

It was great, the host was friendly and showed me around the room.

When we arrived I was shown the lights as I arrived late also in terms of load shedding what to use, he was very friendly.

Anel H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H

Ek beplan sommer ons volgende vakansie in en om Bloemfontein, net sodat ons by Gloriam kan bly!

Mens kan dadelik agterkom dat Jannie en Ezelle van Gloriam Gaste Akkommodasie geniet wat hulle doen, en trots is op hul plekkie. Die persoonlike diens was van die begin af daar, Ezelle het eerste met ons in kontak getree om te laat weet dat alles reg is vir ons aankoms, met 'n "location pin" sodat ons nie sukkel om die plek te kry nie. Jannie het ons ontvang met soveel gasvryheid en opregte besorgdheid. Die eenheid is pragtig, nuut, netjies, vars, skoon, dit ruik lekker as mens instap, en daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê, 'n baie goed toegeruste kombuisie, TV, WiFi, lugversorger, wonderlike koffiestasie, water in die yskassie. Ezelle is 'n fantastiese gasvrou wat aan die klein goedjies ook dink, soos muskietgoed, haardroër, genoeg handdoeke, en dan die ekstra bonus, 'n baie genotvolle, goed saamgestelde inligtingslêer oor aktiwiteite en besienswaardighede rondom Bloemfontein. Al hierdie dingetjies is wat Gloriam ver bo ander gaste-akkommodasies onderskei. Dis 'n werklike oase.

Peter K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Heerlike, skoon gerieflike verblyf.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Veilige, skoon en baie gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt.

Jan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Puik verblyf.

Die regte plek vir wat ons die naweek wou doen.

Theresa C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

The stay was very nice and quiet.

The bed was just a let-down because it was very hard. The fact that the Jacuzzi as seen in the advertisement did not work was also a little of a letdown.

Anneke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Baie netjies met alle geriewe, volle DStv is 'n groot pluspunt.

Was aangenaam verras oor die blyplek, netjies en privaat, met bad en stort, asook volle DStv en lugverosrging. Ruim badkamer en kamer. Gaan beslis weer daar oorslaap.

Pierre E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E

Goeie waarde vir geld.

Alles was reg. Iemand het net hulle oorskietkos in mikrogolf vergeet. Verder was alles reg.

Annatjie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L

Pragtige plekkie.

Baie rustig en netjies. Het heerlik gebly.

Leslie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie B

Ek het lekker gebly.

Bokant die gastekamer is 'n houtvloer met 'n kamer van eienaar bokant dit. Die eerste aand was dit effe lawaaierig bokant die gastekamer.

Susan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Baie mooi, netjies, skoon en gerieflike ingerig.

Die honde het baie geblaf deur die nag, dit was steurend, ie goed gerus nie. Dan is daar miere in die badkamer gewees, volgende oggend in die oorblywende pizza, asook in die ketel.

Pierre R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Baie goed toegeruste kamer en badkamer, maar die honde se geblaf en voetstappe op boonste verdieping was baie onaangenaam.

Dit is 'n dubbelverdiepinghuis met plankvoere op die boonste verdieping. Wanneer iemand dus reg bokant die kamer beweeg is die voetstappe duidelik hoorbaar, veral in die nag.

Jacques P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Die plekkie is beslis beter as die meeste wat ek al in gebly het. Die kamer was ruim, skoon netjies en modern met alles wat jy benodig, tot 'n borrelbad. Die eienaar, Ezelle, was baie beleefd en vriendelik, ek sal beslis weer hier oornag in die toekoms.

Christel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Baie aangenaam.

Lekker gebly, privaat en rustige atmosfeer.

Elize L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Ek kan met vrymoedigheid die plekkie aanbeveel.

Lekker gebly, ruim en netjies.

Kevin V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Wonderlik!

Die terugvoer nadat ek die eerste navraag gestuur het was binne 5 minute. Baie dankie vir flink en baie vriendelike diens.

Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie nice!

Die kamer was mooi netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Hulle het voorsiening gemaak vir alles en ons sal vir seker weer daar gaan oorslaap. Al wat bietjie sleg was, is dat daar nie 'n afdak of seil was waaronder die kar kon staan nie. Dit het toevallig die dag wat ons uitgeboek het bietjie gehaal, maar andersins sal ek dit definitief aanbeveel.

Christo C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Privaat met veilige parkeering. Baie lekker gebly.

Nico C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Baie lekker. Baie funksionele plek, privaat en baie goed ontwerp en meer as voldoende vir ons behoeftes toegerus.

Goed geleë, stil en baie lekker gwees.

Nico B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Perfek.

Ek het elke oomblik by Gloriam geniet! Ek beveel Gloriam werklik aan vir iemand wat in Bloemfontein moet gaan oorbly! Wonderlike mense!

Antoinette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Stil, rustig en baie netjies.

Die woonstel is ten volle toegerus, die omgewing is stil en rustig. Ons het heerlik gebly.

Ursula B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Netjies, gasvry, stil area, goeie nagrus.

Ruim kamer, skoon. Versnaperinge.

Dries E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Puik!

Ons sal Gloriam enigetyd aanbeveel as iemand in 'n puik, netjiese, veilige en bes toegeruste gastehuis wil oornag. Van die vriendelike ontvangs met ons aankoms, tot ons vertrek die volgende oggend was alles eksie-perfeksie. Ons sal beslis weer daar wil bly met ons volgende besoek. Dit is die eerste gastehuis waar ons al gebly het, waar daar 'n spieël in die stort is.

Elize T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Rustig, stil, heerlik!

Vriendelike ontvangs, baie lekker gebly in 'n oulike plek. Beslis aan te beveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

Jeff A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff A

Great place for a stop-over, will use again.

Clean, comfortable, safe parking, could not ask for anything more. lots of restaurants close by.

Engela S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Heerlik, netjies, skoon en vriendelik.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer by Gloriam gaan bly.

Zana H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana H

Baie rustige atmosfeer.

Sal verseker weer hier bly. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Fire Equipment Sales & Services F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fire Equipment Sales & Services F

Kosbaar

Ezelle, die gasvrou, is aangenaam, vriendelik en 'n ligdraer van God. Die omgewing is baie stil en rustig. Ek en my dogter het voorwaar die week wat ons daar was ons terdeë geniet. Daar is in al ons behoeftes voorsien waarvoor ek Ezelle baie dankbaar is. Die akkommodasie is skoon, netjies en presies soos wat foto's vertel. Nogmaals dankie.

Carrol-anne C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol-anne C

Juweel in die Kroon.

Voorwaar 'n oorslaap juweel en werd elke sent. Ons kon maklik die adres vind en die perseel is veilig. Die kamer was warm toe ons inkom van die koue en die gehalte uit die boonste rak. Die warm bad in 'n mooi groot badkamer was broodnodig na die lang reis. Die smaaklike beskuit en kofie was smullekker toe ons voor sonop vertrek. Voorwaar 'n geseënde plek wat my weer sal sien.

Amone W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amone W

Baie oulik en vriendelik. Lekker warm geslaap.

Baie netjies en in 'n veilige area.

Helene S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons is baie vriendelik verwelkom, en het baie tuis gevoel. Daar is ook baie aandag gegee aan detail in die eenheid.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Baie dankie was 'n voorreg om jul te huisves. Jul is altyd welkom. Dankie, Ezelle.

Gloriam @ Dan Pienaar
Adéle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Netjies, veilig, skoon en verwelkomend.

Lieflike plek, veilig en goed gelig. Perfekte halfpad stop vir reisigers tussen die Noorde en Suide. Ezelle is 'n wonderlike gasvrou.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Baie dankie jul was wonderlike gaste en is altyd welkom!!

Gloriam @ Dan Pienaar
Magda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Puik blyplek by puik mense.

Die vriendelikste, hulpvaardigste en bedagsaamste gasvrou. Baie dankie.

Denise N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Baie mooi, netjies en skoon huisie.

Eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Eetplekke en die mall was baie naby aan Gloriam. Baie privaat gewees, sal weer daar gaan oornag as ek Bloemfontein gaan besoek.

Edna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Gerieflik en skoon.

Veilige skoon en gerieflike verblyf.

Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Dit was baie lekker gewees.

Die eienaars doen baie moeite om te sorg dat alles reg is en vra ook na die tyd of als reg was.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Baie dankie,
Dit was wonderlik om julle te huisves .
Dankie Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Louis V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Onverbeterlike verblyf.

Dit was 'n genot om by Gloriam @ Dan Pienaar tuis te gaan. Ezelle, die gasvrou, was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die blyplek was ruim, netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Dit was ook stil en privaat. Baie aangenaam. Hoogs aanbeveel.

Nick & Lida O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick & Lida O

Rustig.

Ons soek net 'n slaapplek want ons het bedags ander dinge om te doen. Dit is egter lekker om in 'n stil en rustige buurt tuis te gaan.

Laetitia F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia F

Baie gerieflik.

Kamer is netjies en baie gerieflik.

Gordana G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordana G

Very nice and pleasant place.

Nice, warm place. Quiet part of Bloem.

Maroeshka Z - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroeshka Z

Lieflik.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom. Ezelle is baie behulpsaam. Die plekkie self is netjies, skoon en gemaklik. Dit is naby genoeg aan 'n "shopping centre". En ook waar ons ons "training" gehad het.

Sanet J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Bitter netjies en mooi. Die Gasvrou het aan alles gedink in hierdie eenheid.

Ek sal beslis hierdie eenheid kan aanbeveel. Sentraal geleë. Netjies en veilig. Ongelooflik goed ingerig en baie aangename gasvrou. Die eenheid het alles in wat jy aan kan dink.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Was 'n voorreg om jul te huisves!!
Altyd welkom!
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Nicoli H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoli H

Baie oulik.

Skoon, netjies, ruim, vriendelik en modern.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Was voorreg om jul te huisves!! Hoop ons sien jul weer!
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Lizelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Netjies en privaat. Ideaal naby skole en winkelsentrums.

Netjiese selfsorg-eenheid en lekker ruim badkamer. Genoeg privaatheid. Ideaal naby skole en winkelsentrums geleë.

Anandi S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi S

Gemaklik, cosy en net lekker!

Ek sal beslis weer by hulle boek. Al was dit een aandjie het ek ongelooflik lekker gebly saam met my man en seuntjie.

Lood B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood B

Baie netjies, ruim en skoon, puik.

Ezelle het vroegtydig kontak gemaak om aankoms tyd te bevestig. Was baie vriendelik ontvang gewees. Die verblyf is baie goed geleë en naby verskeie winkelsentrums. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Was heerlik om jou te huisves!!! Jys altyd welkom.
Dankie,
Ezelle

Gloriam @ Dan Pienaar
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Verwelkomende plekkie in Bloem.

Ezelle was 'n great gasvrou. Ons besoek was lekker rustig, alles wat mens benodig het was daar. Baie netjies, skoon en redelik ruim. Great badkamer!

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Dit was 'n ongelooflike voorreg om julle te huisves! Pragtige mense en kyk so mooi na mens se plek.

Julle is altyd welkom!

Gloriam @ Dan Pienaar
Pieter R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker oornag. Dit is regtig netjies en baie rustig gewees. Dankie, Ezelle, vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ek kan Gloriam regtig aanbeveel.

Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer

Baie dankie was n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom!

Gloriam @ Dan Pienaar
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbyOvbeDUGYZVUywlfkZMkWbjsLc9EctmBW5gU1YCvboQ6v1JYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 17 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090326329835 26.221023906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang