Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gloriam @ Dan Pienaar

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 2 mense in Bloemfontein.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, asook 'n matras vir 'n kind, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv, en WiFi-toegang.

Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon, en rook word nie in die woonstel toegelaat nie. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Gloriam @ Dan Pienaar is 1,7 km vanaf Preller Square, 2 km vanaf Oranje Girl's High, 3,5 km vanaf Mimosa Mall en die Mediclinic, en 3,7 km vanaf Loch Logan Waterfront. Bloemfontein bied verskeie doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, besoek die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat, of die Hamiltonpark, en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Joey G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig en vredevol, 'n heerlike ontsnapping van die stadslewe. Verblyf was fantasties. Dit is 'n mooi blyplek. Ons kon dit maklik vind en ons ...
Sien meer
Okt 2023
Lourens D
Saam met lewensmaat
5.0
Te kort maar baie lekker! Dit was 'n vinnige besoek aan Bloemfontein. Ons was daar vir my seun se rugby. Ek en my vrou het bietjie laat by die gastehu...
Sien meer
Sep 2023
Bertus N
Saam met lewensmaat
5.0
The area is quiet and really peaceful. The massive trees give this place a tranquil atmosphere. The flat is very cosy and is equipped w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Freda S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles is mooi en georganiseerd. Baie netjiese plek vir 2. Vir seker die moeite werd en waarde vir geld! Naby alles in die Noorde en sentraal van Bloem...
Sien meer
Sep 2023
Shawn T
Saam met lewensmaat
5.0
Great hosts and great location. We had everything we needed. It was quiet and peaceful and we thoroughly enjoyed ourselves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Gloriam @ Dan Pienaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbyOvbeDUGYZVUywlfkZMkWbjsLc9EctmBW5gU1YCvboQ6v1JYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 17 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090326329835 26.221023906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang