Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glyndale Sands 402

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Felicity P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Loved it. Relaxing. It was well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarun B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awe stuck with amenities provided and location. Wow wow. Definitely recommended. Amazing, exciting, exceptional experience right on the beach. Fully furnished, newly renovated with modern equipment and massive size TVs. On top, hot tub with pool. Awesome family holiday experience definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, mooi uitsig, ruim en netjies. Verblyf was baie lekker. Plek voldoen aan alles wat nodig is om vakansie te geniet. Uitsig oor see mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. We loved the accommodation and would certainly book again the next time we visit Durban. Disappointed that there was no WiFi, but everything else was supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ongelooflik. Dit was ongelooflik lekker. Sal vir enige iemand die plek aanbeveel! Ek sal beslis weer vir 2024 bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Thank you Anna we really enjoyed the stay. The accommodation was excellent, well-stocked kitchen, large bedrooms and family rooms. The unit was within walking distance from the beach. And a short drive to shops and malls. Thank you, Anna for your quick responses when we needed assistance. I would highly recommend Glyndale Sands 402. Excellent accommodation for family. The unit is very spacious and modern and has everything you might need. We loved the short walk down to the beach and nearby restaurants. Excellent value for money. Hope to see you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Glyndale Sands 402
Thank you Janice, I am glad you enjoyed your stay. Take care and hope to see you soon. Regards, Anna.

Venita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Sal my beslis weer sien. Fantastiese en goed ingerigte verblyf. Loopafstand van Uvongo-strand. Netjies, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Glyndale Sands 402
Hi Venita, baie dankie vir die resensie. Bly julle was gelukkig met die verblyf.

Rina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Wonderlike week in 'n pragtige plek! Die eenheid is modern, netjies en skoon met als wat 'n mens nodig het vir 'n onvergeetlike see vakansie. Dit is stap afstand van die hoof strand en naby die plaaslike besienswaardighede. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Glyndale Sands 402
Hi Rina, Baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het 'n lekker vakansie gehad.

Lizé N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Was heerlik gewees. DIe plek is baie netjies en mooi. Jammer dat ons nie in die see kom swem naby die woonstel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
Glyndale Sands 402
Hi Lize, Baie dankie vir jul terugvoer. Ons bly verbeteringe aanbring en wardeer terugvoer. Ons fooie vir 2022 bly dieselfde as laas jaar en ons doen gereeld afslag. Hoop om jul weer te sien en dat die Uvongo Strand oop sal wees binnekort. Alles van die beste vir die nuwe jaar. Anna

Lionel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

'n Week verblyf, 'n week se uitrus. Baie mooi woonstel met 'n asemrowende uitsig. Kan die see hoor in die aande. Woonstel is baie modern uitgelê met als wat mens nodig het, en nog baie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Glyndale Sands 402
Hi Lionel, Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien. Ons fooie is dieselfde hierdie jaar as laasjaar. Kyk ook uit vir afslag wat ons gedurende die jaar doen. Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete, Anna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stafford-laan, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a63fc4de681437c311f62650f9188ab35939af7543092f7cc4d6248d496465afed525acb0d5fa16eaa216c99346b574888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Stafford Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.83199775582 30.397821406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang